-
Só lyk die sport op die kassie hierdie naweek
Nie seker watter sport wanneer uitsaai nie, loer gerus na Die Papier se sportredakteur, Stehan Schoeman, se handige gids. Vrydag…
-
KSA besoek Bloemfontein: Rosestad trotse gasheerstad van Krieket-Wêreldbeker in 2027
Dit was ’n T20-Wêreldbeker wat met die spreekwoordelike soet en suur vir Protea-aanhangers opgedis is. Die soet was besonders soet:…
-
Só lyk die Blitzbokke se taai groep vir New York-toernooi
Om in die middernagtelike ure vir die Suid-Afrikaanse sewespan te kyk, was maar bitter taai op tye. Die Blitzbokke het…
-
KYK: 23 sokkerspelers kry rooi kaarte ná massiewe bakleiery in eindstryd
Bok-ondersteuners was warm onder die kraag toe slotte Lood de Jager en Franco Mostert in twee agtereenvolgende wedstryde teen Frankryk…
-
Dobson erken ‘Kaptein’ Sacha FM was dalk ’n fout
Almal kon dit sien . . . Selfs die Lions-ondersteuners wat in hul kragmeting teen die Stormers einde Februarie by…
-
Diamantveld klop Monument in dramatiese 36-35 oorwinning
Die Kimberley-hitte het gebrand, maar dit was niks in vergelyking met die kookwater-wedstryd wat op die rugbyveld afgespeel het nie.…
-
Sewes: Blitzbokke die Kanada-kampioene ná dit drieë reën in eindstryd
Die Suid-Afrikaanse sewespan het vir Spanje totaal en al oorrompel in die Vancouver-sewestoernooi vroeg Maandagoggend. Hul oortuigende oorwinning van 38-12…
-
Die Blitzbokke klop Aussies, speel in Vancouver-eindstryd
Teen rustyd het die Australiërs 12-7 in die halfeindstryd voorgeloop en was dit duidelik dat die Blitzbokke sou moes terugveg…
-
T20-WB: Indië vermorsel Black Caps in eindstryd
Dit sou ’n kolfvertoning van die eeue moes wees om Indië se allemintige telling van 255-5 in 120 balle baas…
-
‘Hierdie is nonsens!’ Schalk Burger sr. kap Stormers-belyningsbesluit
’n Besluit om alle professionele spanne in die Wes-Kaapse rugbystruktuur onder die Stormers-vaandel te belyn, is nie ewe positief deur…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie










