-
Leinster breek Leeus se wenreeks met sterk laaste aanslag in Dublin
Die Leeus se indrukwekkende seswedstryd-wenreeks het Saterdag tot ’n einde gekom toe Leinster hulle met 31-7 in Dublin geklop het.…
-
Bulle hou uitspeeldrome lewendig met groot sege oor Zebre
Die Bulle het Saterdag hul hoop op ’n plek in die Verenigde Rugbykampioenskap se eindronde lewendig gehou met ’n indrukwekkende…
-
Gelykopstryd genoeg om Junior Bokke o.20-titel te besorg
Die Junior Springbok-rugbyspan is die nuwe o.20-Rugbykampioene nadat hulle Saterdag in ’n spannende wedstryd teen Nieu-Seeland met 29-29 gelykop gespeel…
-
Jurenzo Julius steel vertoning terwyl Haaie Benetton verniel in Durban
Die Haaie se senter Jurenzo Julius het Saterdag die Kings Park-skare op hul voete gehad toe hy ’n driekuns behaal…
-
Papier maak Saterdag sy 170ste verskyning vir die Bulle
Embrose Papier (29) staan gereed om sy naam in die Bulle se geskiedenisboeke te skryf wanneer hy Saterdag sy 170ste…
-
Cheetahs beklink Curriebeker-plek ná dramatiese sege
Die Cheetahs het Vrydag hul seisoen gered met ’n dramatiese 32–31-oorwinning oor die Griekwas in ’n asemrowende SA Beker-kragmeting in…
-
VRK: Stormers speel net-net gelykop teen Ulster in Ierland
Ná ’n woeste wedstryd met die momentum wat heen en weer geswaai het, kon die Stormers net-net drie punte uit…
-
Só lyk die sport op die kassie hierdie naweek
Vrydag (8 Mei) Rugby 17:55 SA Beker: Cheetahs t. Griekwas (SS, 211) 20:40 VRK: Ulster t. Stormers (SS, 211) 20:40…
-
Oom Rugby: Die Junior Bokke, duikslae en verdediging
Australië het Sondag met net 13 spelers op die veld ’n briljante drie teen die Junior Bokke gedruk. Die fases…
-
Junior Bokke hou by wenresep vir NZ-stryd
Junior Springbok-hoofafrigter, Kevin Foote, het bestendigheid gekies vir sy span se o. 20-Rugbykampioenskap-wedstryd teen Nieu-Seeland Saterdag, met slegs een verandering…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie










