-
Oom Rugby: Verandering in skolerugby nodig
Daar is ’n romantiese idee oor skolerugby in Suid-Afrika waaraan baie mense vashou. Dit bestaan eenvoudig nie meer nie. Ons…
-
Só lyk die sport op die kassie hierdie naweek
Vrydag (22 Mei) Rugby 20:55 Europese uitdaagbeker: Eindstryd: Montpellier t. Ulster (SS, 211) Gholf 13:00 DP World-reeks: Soudal-Ope, dag 2…
-
Nuwe VRK-skedule bekend: Reisvoos SA spanne sal tevrede wees
Die Verenigde Rugbykampioenskap se uitkloprondes vir die huidige seisoen is eindelik hier. Daar is nou net agt spanne in die…
-
Stormers: Ons wíl in die Europese Kampioenebeker speel!
Die Stormers het dit duidelik gemaak dat hulle in die Europese Kampioenebeker wil aanbly, ondanks SA Rugby se kommer oor…
-
Oud-Bok Victor Matfield oor Kampioenebeker-debat: ‘Dit sal hartseer wees as SA onttrek’
Voormalige Springbokkaptein Victor Matfield glo Suid-Afrikaanse franchises moet aanhou deelneem aan die wêreld se beste klubkompetisies en vir hom is…
-
Spoegaantyging teen Lions-flank Siba Mahashe amptelik van die hand gewys
Dit was so vreemd soos wat dit raar is. Aanhangers moes vir minute lank in die paviljoene en op TV…
-
Sharks-eienaar spoel ook mond uit oor SA Rugby se Kampioenebeker-besluit
SA Rugby-president Mark Alexander se aankondiging by verlede week van ’n hersiening in Julie oor Suid-Afrikaanse franchises se deelname aan…
-
Stoei: Dis geskiedenis . . . met of sonder Egipte
Die Algoapark-stoeiklub in die Baai is in die sewende hemel nadat die 15-jarige Stefan Roberts twee vierde plekke teen o.…
-
VRK: Lions pak Leinster in Ierland vir kwarteind, spoegaantyging hang oor hul koppe
Die Lions sal hul hare vanoggend uit hul kop trek dat hulle met ongeveer ’n tiental verlore kanse – sommige…
-
VRK: Lions verloor t. Munster, só lyk die top-8 vir uitkloprondes
Die manne in die rooi truie het gewen. Net jammer die Lions het in Ierland gespeel, en dit was dus…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie










