-
VRK: Só lyk die SA spanne vir laaste wedstryde voor uitkloprondes
Ná 18 rondes, met die eerste wedstryde van die seisoen wat reeds op 26 September verlede jaar begin het, is…
-
Oom Rugby: Siyaya en waarvoor ons kyk in losskakels
Vir jare was die losskakel se werk op die veld eenvoudig. Dit is die speler wat die wedstrydplan en uitvoering…
-
Springbok-stut vir 18 maande weens gebruik van verbode middels geskors
Springbok-stut Asenathi Ntlabakanye is vir 18 maande deur die Suid-Afrikaanse Instituut vir Dwelmvrye Sport (Saids) geskors, weens die gebruik van…
-
Rassie kies jong Sharks-ster Siyaya en gewilde Embrose Papier vir Bok-belyningskamp
Springbok-afrigter, Rassie Erasmus, het Woensdag ’n “doelgerigte” groep van 40 spelers aangewys vir die span se tweede in-persoon belyningskamp volgende…
-
SA aflosmans puik op wêreldverhoog
Afrika het die aflos-stokkie vir die heel eerste keer met glans en sukses gedra en opnuut met die Wêreld-aflosbyeenkoms in…
-
Leinster breek Leeus se wenreeks met sterk laaste aanslag in Dublin
Die Leeus se indrukwekkende seswedstryd-wenreeks het Saterdag tot ’n einde gekom toe Leinster hulle met 31-7 in Dublin geklop het.…
-
Bulle hou uitspeeldrome lewendig met groot sege oor Zebre
Die Bulle het Saterdag hul hoop op ’n plek in die Verenigde Rugbykampioenskap se eindronde lewendig gehou met ’n indrukwekkende…
-
Gelykopstryd genoeg om Junior Bokke o.20-titel te besorg
Die Junior Springbok-rugbyspan is die nuwe o.20-Rugbykampioene nadat hulle Saterdag in ’n spannende wedstryd teen Nieu-Seeland met 29-29 gelykop gespeel…
-
Jurenzo Julius steel vertoning terwyl Haaie Benetton verniel in Durban
Die Haaie se senter Jurenzo Julius het Saterdag die Kings Park-skare op hul voete gehad toe hy ’n driekuns behaal…
-
Papier maak Saterdag sy 170ste verskyning vir die Bulle
Embrose Papier (29) staan gereed om sy naam in die Bulle se geskiedenisboeke te skryf wanneer hy Saterdag sy 170ste…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie










