-
Jong All Blacks klop Australië in opwindende o.20-riller
Nieu-Seeland het die o.20-Rugbykampioenskap Maandag in Gqeberha met ’n dramatiese 34-29 oorwinning oor Australië afgeskop ná ’n wedstryd vol tempo,…
-
VRK: Bulls wen met ’n haarbreedte teen die Scarlets in Wallis
Hoeveel keer tevore was dít nie al die geval nie, en hierdie keer was dit weer so: Bulls-losskakel Handré Pollard…
-
VRK: Kanniedood-Connacht? Lions keer Iere op Ellispark
Om ’n Lions-ondersteuner te wees, is ’n wille wipwaentjierit. Daar is nog altyd die geloof dat dié span in die…
-
VRK: Nóg een wat Glasgow gou-gou wil vergeet, super Stormers nou 1ste op puntelys
’n Oortuigende bonuspunt-sege ’n week ná hulle gestruikel het, is presies hoe die Stormers hulself boaan die Verenigde Rugbykampioenskap-puntelys sou…
-
Só lyk die sport op die kassie hierdie naweek
Reg vir ’n naweek propvol sportgenot, maar nie seker wanneer watter sporte op die kassie wys nie? Hier is sportredakteur,…
-
VRK: Sharks verkwansel kanse om uitkloprondes te haal
Dit sou altyd vir die Sharks moeilik gewees het om die uitkloprondes in vanjaar se Verenigde Rugbykampioenskap te haal. Hulle…
-
Nuwe skolereeks hupstoot vir netbal
’n Nuwe bloeitydperk is onlangs met die nuutgestigte Suzuki Netbal Power Series ingelui. Van die land se voorste skolespanne, soos…
-
VRK: SA spanne het slegs 3 wedstryde oor om hul plek in uitkloprondes te verseker
Tans in 2de, 4de, 8ste en 11de plek. Dié posisies, wat die Stormers, Lions, Bulls en Sharks onderskeidelik op vanjaar…
-
Skolerugby: Kultuur, geloof die wenresep vir Hoërskool Stellenberg
Die Hoërskool Stellenberg se eerste rugbyspan is deeglik daarvan bewus dat hy tans in die visier van elke span in…
-
Oom Rugby: Afbreekpunte onder vergrootglas
Daar is ’n interessante verskuiwing wat tans in rugby plaasvind wat ek gedink het ons vandag kan bekyk. Ek wil…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie










