-
Hokaai, Junior Bokke! Rugbykampioenskap-vieringe moet wag
Kampioene die een dag, nét voorlopers die volgende. Die Junior Springbokke se vieringe as die o. 20-Rugbykampioenskap-wenners van 2026 het…
-
Afrigter vier Junior Bokke se ‘deursettingsvermoë en groei’
Die Junior Springbokke het Sondagaand hierdie jaar se o. 20-Rugbykampioenskap op oortuigende wyse beklink toe hulle Australië met 56-17 oorrompel…
-
F1-supersensasie Kimi Antonelli maak wéér geskiedenis met Miami-GP-wen
Tiener Kimi Antonelli het sy voorsprong in die F1-seisoen vergroot met ’n historiese oorwinning vir Mercedes by die Miami-GP Sondagaand…
-
Junior Bokke oorrompel Australië vir o. 20-Rugbykampioenskap-glorie
Die Junior Springbokke is die vanjaar se o. 20-Rugbykampioenskap-wenners ná nóg ’n briljante vertoning vir Australië oortuigend met 56-17 geklop…
-
Europese Kampioenebeker: Huidige kampioene Bordeaux klop moedige Bath in halfeindstryd
Daar was reeds drama in die eerste halfeindstryd van hierdie seisoen se Europese Kampioenebeker. Leinster het Saterdagmiddag vir Toulon net-net…
-
‘Verdediging is enorm’: Junior Bok-kaptein Norton rig waarskuwing voor Australië-kragmeting
Die Junior Springbokke is vasberade om dit twee oorwinnings uit dieselfde aantal wedstryde te maak wanneer hulle teen Australië in…
-
VRK-somme lyk gunstig vir SA spanne
Suid-Afrikaanse rugby-ondersteuners sal nou duim vashou dat die Stormers, Lions en Bulls in hul laaste twee wedstryde genoeg punte sal…
-
F1: Antonelli sal 1ste wegspring in Miami, maar wegspringtyd vroeër weens reënstorms
Die F1-voorloper vir hierdie seisoen, Mercedes se Kimi Antonelli, het Saterdag seker gemaak dat hy eerste in die Miami Grand…
-
Europese Kampioenebeker: Leinster klop Toulon in halfeindstryd
Daar is min dinge só intens soos uitkloprugby. Ewe skielik klink elke duikslag ’n bietjie harder, word elke fout ’n…
-
F1: Renjaers onder druk in Miami
Ná ’n maand se F1-afwesigheid het nuusskrywers wêreldwyd diep in die sport gegrawe om iets betekenisvol aan hul redakteurs te…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie










