-
VRK: Kanniedood-Bulls boender met 1 punt oor Glasgow Warriors om in nóg ’n eindstryd te speel
Met uitkloprugby is dit dikwels moeilik om te sien wie eerste die oorhand het. Momentum swaai links en regs en…
-
Stormers se Ruhan Nel: ‘Dit gaan letterlik oor die span wat op die dag opdaag’
Ruhan Nel het ’n boodskap vir enigiemand wat in die versoeking kom om Leinster se toetswedstryd-ervaring te tel voor afskop…
-
Bulls teen Glasgow Warriors: Dís Die Papier se speler van die wedstryd
Die Springbokke het tans ’n probleem op slot, met talle langeraad-manne wat op die krukkelys boer. Ruan Nortjé is nie…
-
Sewes: Blitsbokke wag benoud vir uitslag ná nederlaag teen Fidji
Die Blitsbokke sal nou angstig moet wag en hoop dat Nieu-Seeland klop vir Argentinië, nadat hulle self met 15-12 teen…
-
VRK-halfeindstryde: Só lyk die Bulls en Stormers se alles-of-niks-spanne
Die Bulls en Stormers sal Saterdag alles gee om na die eindstryd van die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK) deur te dring…
-
Bulls-breier Johan Ackermann: ‘Ons moet net wen, al is dit met een punt’
Johan Ackermann wou nie verskonings maak ná die Bulls se twee nederlae teen die Glasgow Warriors hierdie seisoen nie. Maar…
-
Blitsbokke terug op die wenpad ná nederlaag met oorwinning oor Kenia
Die Blitsbokke het hul nederlaag teen Brittanje agtergelaat deur Kenia met 26-5 te verslaan in hul tweede Groep A-wedstryd by…
-
Blitzbokke se Bordeaux-veldtog begin met nederlaag teen Brittanje
Die Blitsbokke is dié naweek in Frankryk waar hulle hul aanslag op die 7’s Wêreldkampioenskap voortsit. Die Blitsbokke het hul…
-
Só lyk die sport op die kassie hierdie naweek
Vrydag (5 Junie) Rugby (SS, 211) 7’s Wêreldkampioenskap, Bordeaux-toernooi 12:46 Suid-Afrika t. Frankryk (v) 15:04 Suid-Afrika t. Brittanje 18:11 Suid-Afrika…
-
Oom Rugby: Bokke se diepte gaan getoets word
Die gesprekke in rugby word tans oorheers deur die Springbokke se lang en kommerwekkende beseringslys. Negentien Springbokke is weens beserings…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie










