Sport

Al die aksie op en af van die veld.

Brekende Nuus

  • Jack Bloom sal die pos van adjunkminister van water en sanitasie inneem en David Maynier sal die pos van minister van bosbou, visserye en die omgewing by Willie Aucamp oorneem, wat nou die minister van landbou sal wees

  • John Steenhuisen, wat uit sy stoel gelig is as minister van landbou, sal Alexandra Abrahams vervang as adjunkminister handel, nywerheid en mededinging

  • Die selferkende pedofiel Iain Wares sal na verwagting vandag in die Wynberg-streekhof gevonnis word vir die seksuele aanranding van ’n voormalige leerling by Rondebosch Boys’ Primary School

  • Pres. Cyril Ramaphosa sê sekuriteitdienste sal stabiliteit verseker voor die sogenaamde 30 Junie-sperdatum vir buitelandse burgers om die land te verlaat, en het leiers van onwettige proteste teen dié mense skerp gekritiseer

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie