Kinderfonds
-
Die Kinderfonds: Elke kind verdien ’n kans om te floreer
Sedert 1977 gee Die Kinderfonds hoop aan minderbevoorregte kinders oor Suid-Afrika heen deur vir hulle toegang te gee tot noodsaaklike…
-
Die Kinderfonds: Tieners kry ‘vlerke’
Ondersteunende ouers, asook die vangnet wat ouers bied, is baie kinders nie beskore nie. “Ons kinders het nie lewensvaardighede as…
-
Die Kinderfonds: Gemeenskapskleuterskole bou aan kinders én gemeenskappe
In baie arm gemeenskappe word werklose ma’s aangestel om na kinders om te sien, terwyl personeel dikwels nie formele opleiding…
-
Vele dank uitgespreek vir Die Kinderfonds
Dankbaarheid het die botoon gevoer toe meer as 18 verteenwoordigers van organisasies, wat deur Die Kinderfonds ondersteun word, aan die…
-
’n Ekstra kontantprys van R20 000 ook op die spel!
Daar is vanjaar nóg meer rede om deel te neem aan Die Kinderfonds se donasieprojek, wat in samewerking met RSG…
-
Die Kinderfonds: Jou bydrae gaan vir meer as kos
AbbAsorg, verbonde aan die ATKV, is een van die projekte wat veilige ruimtes skep waar behoeftige kleuters gehalte-opvoeding, versorging en…
Brekende Nuus
-
#CurrieBeker Griekwas het krane behoorlik oopgedraai teen Boland Kavaliers en met 48-17 seker gemaak hulle is nou heel bo-aan die punteleer – 1ste keer sedert 1998! Marco de Witt (Griekwas) ook aangewys as speler van die wedstryd
-
#MotoGP Marc Márquez het Sondag oorheersende oorwinning in die Aragon MotoGP behaal, met Pedro Acosta in die tweede plek en Marco Bezzecchi derde
-
SACP se sekretaris-generaal, Solly Mapaila, sê party het kandidaat-lyste by OVK ingedien, bygevoeg dat SACP nie drieparty-alliansie verlaat het nie
-
Grootskaalse reddingsoperasie aan die gang ná passasiersveerboot met 280 aan boord noord van Ciprus omgeslaan het kort nadat dit op pad na Turkye vertrek het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos





