Nuus
-
Verskeie dele van die Wes-Kaap sonder krag weens gure weer
Verskeie gebiede in die Wes-Kaap was Sondag sonder elektrisiteit weens ongunstige weerstoestand wat netwerkfoute en skade aan infrastruktuur veroorsaak het.…
-
Blitzbokke breek Hongkong-droogte met geskiedkundige sege oor Argentinië
Die Blitzbokke het Sondag geskiedenis gemaak deur Argentinië te klop en uiteindelik hul eerste Hongkong-sewes-titel in dramatiese styl te verower.…
-
Koue, nat toestande kan tot Maandag voortduur
Die koue, nat toestande weens ’n kouefront wat tans oor verskeie dele van die land ervaar word, sal na verwagting…
-
Ramokgopa kan nie heffing op kweekhuisgasvrystelling opskort, sê Aucamp
Dr. Kgosientsho Ramokgopa, die minister van elektrisiteit en energie, kan nie koolstofbelasting opskort nie, meen Willie Aucamp, die minister van…
-
Stormers verloor voorsprong ná Connacht hard terugveg vir dramatiese oorwinning in Kaapstad
Die Stormers se hoop om bo-aan die punteleer te eindig het ’n knou gekry toe hulle met 33-24 deur Connacht…
-
Leeus klim tot 4de plek in VRK-reeks ná kragvertoning teen Warriors
Die Leeus het hul uitstekende vorm in die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK)-reeks voortgesit met ’n oorweldigende 54-12 oorwinning oor Glasgow Warriors…
-
Hongarye: Hulp in soeklig ná Magyar se oorwinning
Die Europese Unie (EU) se goedkeuring en oorbetaling van twee hulppakkette van miljarde euro’s aan onderskeidelik Hongarye en Oekraïne is…
-
Vanderbijl: Dispuut – nie bedrog – lei dalk tot moord
Martha Mani Rantsofu (39), ’n finansiële klerk by die Emfuleni-munisipaliteit in Gauteng, was glo die oggend van haar moord in…
-
Bolhuis jag geldskenkers aan Peet en Mel Viljoen
Dit blyk mense onder steun steeds die omstrede Peet en Mel Viljoen finansieel en hy ondersoek dit, voer Mike Bolhuis…
-
Life Esidimeni: ‘Húlle moet vervolg word’
Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) se besluit om individue wat by die dood van minstens 141 psigiatriese pasiënte in die Life…
Brekende Nuus
-
Oekraïne het gesê ’n ‘stelselmatige’ Russiese aanval op sy spoorwegnetwerk is aan die gang en gewaarsku dat ontruimings en vertragings moontlik is nadat die Oekraïense president, Wolodimir Zelenski, gesê het Moskou het spoorweginfrastruktuur, insluitend ’n trein naby die Pools-Oekraïense grens, geteiken
-
Fred Kekana, waarnemende Gautengse polisiekommissaris sê hoewel ondersoekers sekere ooreenkomste tussen die sake geïdentifiseer het, is daar nog geen bewys dat een persoon verantwoordelik is nie, nadat vier vroue, gedeeltelik geklee en met sigbare kneusplekke, dood in dieselfde algemene gebied rondom Rhodesfield aangetref is
-
Wêreldatletiek se president, Sebastian Coe, het beklemtoon dat sy standpunt oor die sanksies wat die sport se beheerliggaam teen Rusland ingestel het, onveranderd bly
-
Oud-Bok Victor Matfield oor Greatest Rivalry-sege: ‘Hierdie span het ’n ongelooflike vermoë om dinge om te keer. Ons was net ’n paar weke gelede agter in die reeks, en nou is ons uitbundig van vreugde’
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









