Sport
-
Fort Kaapstad vir All Blacks
Rugby is net soveel ’n kopsport as wat dit ’n kontaksport is – dit weet ons. Die Springbokke se ego…
-
Handré moet wéér help in Kaapse toets
Dis ’n ope vraag of die land die teleurstelling van verlede week se tandekners-Bokwedstryd verwerk het. Tog was die gees…
-
Oud-Bok Jaque Fourie: Só kan die Bokke balbesit behou
Lions-verdedigingsafrigter en voormalige Springbok-legende Jaque Fourie het sy insigte gedeel oor die verdedigingsaspekte van die eerste Bok-toets in die Greatest…
-
Broos oor Pitso en Bafana: ‘Hulle sal 5 jaar teruggaan’
Voormalige Bafana Bafana-afrigter Hugo Broos het onthul wat vir Pitso Mosimane op die proef kan stel indien hy terugkeer as…
-
Rassie besing Ox en PSDT se lof voor mylpaaltoetse, maar span kom 1ste
Springbokhoofafrigter Rassie Erasmus het Ox Nché en Pieter-Steph du Toit geprys terwyl die twee spelers groot mylpale sal bereik in…
-
Hennie Koortzen: Die mikrofoon bly spesiaal
Ek is bevoorreg om as kommentator by die Greatest Rivalry-reeks se vier toetse tussen die Springbokke en die All Blacks…
-
Greatest Rivalry: All Black-duikslae betrap Bokke heeltemal onkant
Springbok-afrigter Rassie Erasmus het ’n sleutelaspek van die All Blacks se verdediging uitgelig wat die Springbokke verras het tydens Nieu-Seeland…
-
Greatest Rivalry: Rassie maak slegs 3 veranderinge aan die Bok-beginspan
Handré Pollard is in die beginspan vir Saterdag se tweede toets van die Greatest Rivalry-reeks teen Nieu-Seeland in Kaapstad. Die…
-
Vir SA! Sterk Lions-span sal Kiwi’s se Mo’unga en kie móét lak
Dit is beslis ’n sterk Lions-span wat Dinsdagaand teen die All Blacks by 10bet Ellispark sal uitdraf. Groot name soos…
-
Rennie glo skeidsregter was in die kol om nie Savea met geel kaart af te stuur
All Blacks-afrigter Dave Rennie en Ardie Savea het hul mening gegee oor die Nieu-Seelandse kaptein se duikslag op Springbok-agsteman Jasper…
Brekende Nuus
-
Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 9de uitgawe wat vandag verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
’n Aanval op ’n kroeg het 3 mense dood gelaat in die jongste oplewing van geweld in Kameroen se geteisterde Engelssprekende weste
-
Die polisie het die aantal vroue wie se sterftes in Ekurhuleni amptelik ondersoek word, tot 7 verhoog, dit volg op die bevestiging dat ’n vrou wie se liggaam op 7 September in ’n rivier in Clayville gevind is, by die breër ondersoek ingesluit sal word
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









