Top
-
Bokke, Leeus kry knou ná Van den Berg se operasie
Die Springbok- en Leeus-skrumskakel Morné van den Berg sal vir ’n ruk langs die veld wees nadat hy ’n operasie…
-
Junior Bokke wys hul volwassenheid, sê Foote ná afranseling van Chili
Kevin Foote, afrigter van die Junior Springbokke, het sy span se volwassenheid, diepte en vermoë om by die wedstrydplan te…
-
‘Geen rede vir kommer’ ná Kaapse rioolwater positief vir poliovirus toets
Hoewel die poliovirus in Kaapstad se rioolwater opgespoor is, sê die nasionale departement van gesondheid daar is tans geen rede…
-
Menslike oorskot by informele nedersetting in Hermanus gevind
Werkers wat besig was met opruimingswerk ná die verwoestende storms in Hermanus in die Wes-Kaap, het Donderdag menslike oorskot in…
-
Tolashe: Besteeldes is glo haar familie
Twee van die drie werkers wat Sisisi Tolashe, die omstrede en nou afgedankte minister van maatskaplike ontwikkeling, glo van hul…
-
Junior Bokke se aanvalspel laat Chili geen kans nie
Die Junior Springbokke het SA Rugby se o. 20- internasionale reeks op ’n indrukwekkende wyse afgeskop toe hulle Chili Donderdag…
-
Malema staar regsuitdaging oor RDK-lidmaatskap in die gesig
EFF-leier Julius Malema is in ’n regsgeveg oor sy rol in die Regterlike Dienskommissie (RDK) ná sy skuldigbevinding. Die Helen…
-
Le Roux slaan 400-wedstryd mylpaal, bly ’n sleutelspeler
Die ervare Springbok Willie le Roux het onlangs sy 400ste professionele wedstryd gespeel toe die Bulle vir Benetton in die…
-
Oud-Bokke kap SA Rugby oor Europese Kampioenebeker-plan
Die voormalige Springbokke Schalk Burger en Jean de Villiers het die Suid-Afrikaanse Rugbyunie se spelerswelsyn-argument bevraagteken te midde van bespiegeling…
-
Hof dwing NGV op knieë: ‘15 jaar vir NGV . . . en dis optimisties’
Die konstitusionele hof se uitspraak dat die staat nie kan besluit waar dokters mag werk nie, is ’n terugslag vir…
Brekende Nuus
-
Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, het boere, landbou-organisasies, munisipaliteite en die regering aangemoedig om hulle nou voor te berei vir die moontlike gevolge van ’n versterkende El Niño- suidelike ossilasie op die provinsie
-
Die leiers van Frankryk en Kanada sal volgende week Frankryk se Noord-Atlantiese gebied Saint-Pierre-en-Miquelon besoek om hul steun vir nasionale grense te beklemtoon te midde van Donald Trump se territoriale ambisies
-
Ná hulle dit gister land en sand ontken het, sê di Kremlim nou dat drieledige onderhandelinge tussen Oekraïne en die Verenigde State oor die beëindiging van Europa se ergste konflik sedert die Tweede Wêreldoorlog kan reeds in Oktober plaasvind
-
Polisie in KZN bied ’n beloning van R50 000 aan vir inligting wat kan lei tot die opsporing van die 7-jarige Lathitha Mtolo, wat sedert Februarie vermis word nadat sy laas deur haar vriende in die Marikana-gebied van Kokstad gesien is
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









