Top

Brekende Nuus

  • Ná hulle dit gister land en sand ontken het, sê di Kremlim nou dat drieledige onderhandelinge tussen Oekraïne en die Verenigde State oor die beëindiging van Europa se ergste konflik sedert die Tweede Wêreldoorlog kan reeds in Oktober plaasvind

  • Polisie in KZN bied ’n beloning van R50 000 aan vir inligting wat kan lei tot die opsporing van die 7-jarige Lathitha Mtolo, wat sedert Februarie vermis word nadat sy laas deur haar vriende in die Marikana-gebied van Kokstad gesien is

  • Turkse polisie het vandag verskeie mense in hegtenis geneem tydens klopjagte op gay kroeë en die huise van LGBTQ-aktiviste, het owerhede en ’n organisasie wat geteiken is, gesê

  • Steenberg-polisie het 5 verdagtes – 2 vroue en 3 mans – in hegtenis geneem nadat ’n 25-jarige e-taxibestuurder op in die suidelike voorstede van Kaapstad ontvoer, verkrag en vir ’n losprys van R4 000 aangehou is

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos