Top

Brekende Nuus

  • Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, het boere, landbou-organisasies, munisipaliteite en die regering aangemoedig om hulle nou voor te berei vir die moontlike gevolge van ’n versterkende El Niño- suidelike ossilasie op die provinsie

  • Die leiers van Frankryk en Kanada sal volgende week Frankryk se Noord-Atlantiese gebied Saint-Pierre-en-Miquelon besoek om hul steun vir nasionale grense te beklemtoon te midde van Donald Trump se territoriale ambisies

  • Ná hulle dit gister land en sand ontken het, sê di Kremlim nou dat drieledige onderhandelinge tussen Oekraïne en die Verenigde State oor die beëindiging van Europa se ergste konflik sedert die Tweede Wêreldoorlog kan reeds in Oktober plaasvind

  • Polisie in KZN bied ’n beloning van R50 000 aan vir inligting wat kan lei tot die opsporing van die 7-jarige Lathitha Mtolo, wat sedert Februarie vermis word nadat sy laas deur haar vriende in die Marikana-gebied van Kokstad gesien is

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos