Top
-
KYK: Die nuwe episode van Die Papier Praat is hier
Welkom by die vyftiende uitsending van Die Papier Praat – jou weeklikse oorsig van die belangrikste nuus in Afrikaans. Teken in vir nuwe…
-
‘Boer soek ’n vrou’: Is daar dalk saadjies van liefde wat besig is om te ontkiem?
“Vir twee harte om mekaar te vind, moet daar so min as moontlik onbeantwoorde vrae tussen die boer en sy…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 10 September, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die…
-
Die Papier is ook in die landbouland!
Tussen al die blink trekkers, indrukwekkende hommeltuie en nuutste landboutegnologie is daar vanjaar ook ’n rooi-en-wit gedaante wat beslis nie…
-
Transnet terug in die swart met R4,6 miljard se wins
Transnet het vir die finansiële jaar tot einde Maart vanjaar ’n wins van R4,6 miljard aangeteken – die staatsbeheerde logistiekgroep…
-
Umuzi Kunstefees is sinoniem met heerlike lente én kunste in Secunda
Secunda is onlangs aangewys as Mpumalanga se wenner in die Kwêla Dorp van die Jaar-wedstryd. En vir ’n beter manier…
-
Geen heilige koeie vir Bok-afrigters
Die voormalige Cheetahs- en Bulls-losskakel Kennedy Tsimba glo een van die Springbokke se grootste sterkpunte onder Rassie Erasmus is die…
-
Nampo Kaap vat landbou die lug in
Van hommeltuie wat die eerste keer amptelik die lug sal invaar tot perde, werkhonde, jong uitvinders en ’n blommeskou waar…
-
Voormalige speaker Mapisa-Nqakula se korrupsieverhoor uitgestel weens swak gesondheid
Die korrupsieverhoor van die voormalige speaker van die Nasionale Vergadering, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, is tot 16 September uitgestel nadat sy weens…
-
Die WAT se woord van die week
lentegroen (bet. l) s.nw. 1. Heldergroen eerste uitloopsels van plante a.d. begin v.d. lente: Die son het die tere lentegroen…
Brekende Nuus
-
Die splinternuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Die splinternuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar
-
Geskorste LP Fadiel Adams se saak van bedrog en die verydeling van die gereg is tot 16 Oktober uitgestel
-
Sakeman Brown Mogotsi se borgtogaansoek op aanklagte van onwettige besit van ’n vuurwapen en ammunisie, meineed en verydeling van die gereg is tot 22 September uitgestel
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









