Top
-
‘Wapenvrye sones’ vir Gauteng voorgestel
Die bekendstelling van die Gun Free Gauteng-veldtog deur dié provinsie se wetgewer en Gun Free South Africa (GFSA) verlede maand…
-
Arbeidsmark krimp, selfs vir diegene met ’n graad
Terwyl meer Suid-Afrikaners as tevore universiteitskwalifikasies verwerf, dui die jongste data daarop dat ’n graad alleen lankal nie meer ’n…
-
Stormagtige tye wag op ‘Suidooster’-kykers
’n Yskoue front van drama tref Suidooster in Julie met die een storm na die ander wat Ruiterbosch, die fiktiewe…
-
Ramaphosa skommel kabinet, Steenhuisen verloor amptelik landbouportefeulje
President Cyril Ramaphosa het ingrypende veranderinge aan die nasionale uitvoerende gesag aangekondig en John Steenhuisen as minister van landbou verwyder…
-
Junior Bokke nou herlaai vir fisieke uitdaging teen Georgië
Junior Springbok-afrigter, Kevin Foote, het grootskaalse veranderinge aan sy span gemaak vir Donderdag se tweede wedstryd van die o. 20-Wêreldkampioenskap…
-
52 konstruksiemaatskappye kan nou strafregtelik vervolg word weens vervalste dokumentasie
Die 52 konstruksiemaatskappy wat deur die konstruksie-ontwikkelingsraad (CIDB) geswartlys is, gaan nou strafregtelik vervolg word. Sake is alreeds met die…
-
Kidja-bedrogsaak: Meer as 5 getuies die afgelope dekade dood
In die vyftien jaar sedert die beweerde sameswering van verskeie Noord-Kaapse staatsamptenare om die departement van ekonomiese ontwikkeling, finansies en…
-
Sewe koeëls lei na Ystermankompetisie
Sewe koeëls het in Januarie 2007 deur Paul Blanken se liggaam geskeur tydens ’n skietery. Een van die koeëls het…
-
Rose-moordsaak sloer, saak weereens uitgestel
Menno Rose, die seun van die vermoorde Constance Scholtz, het sy stilswye verbreek terwyl die Aletta Rose-hofsaak weereens uitgestel is.…
-
Soektog na nog moontlike slagoffers van Paarlse ‘fotograaf-verkragter’
Die strafsaak teen Achmat Alexander na wie algemeen as die beweerde Paarlse “fotograaf-verkragter” verwys word, is vir ‘n verdere ses…
Brekende Nuus
-
Meer as 37 500 buitelanders het uit Spanje se Noord-Afrikaanse enklawe Ceuta na Marokko teruggekeer ná die onlangse toestroming van tienduisende mense wat die grens oorgesteek het, het Spanje se departement van binnelandse sake gesê
-
Krukkelys se Siya Kolisi, Lood de Jager, Eben Etzebeth, Sacha Feinberg-Mngomezulu en Morné van den Berg is almal terug vir die Bokke se oefengroep vir hul toets teen Argentinië op 8 Augustus
-
Die splinternuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar
-
Die splinternuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie









