Top
-
Gesin met 7 dae oue baba vertel hoe hulle meer as 20 uur in vloedwater vasgekeer was
’n Gesin van ses van die plaas Drie Rivieren is steeds getraumatiseerd ná hulle vir meer as 20 ure –…
-
VRK: Sharks druk 8 drieë teen Zebre om seisoen op hoë noot af te sluit
Dit is moeilik om ’n Sharks-wedstryd te kyk en nie te dink dié span het soveel potensiaal én frustrasie te…
-
Nóg 2 mense in hegtenis geneem, altesaam 6 vas in Mei vir korrupsie en bedrog by binnelandse sake
Die departement van binnelandse sake het nog twee mense in hegtenis geneem in verband met ondersoeke na korrupsie en bedrog,…
-
Schalk Burger sr. kap na SA Rugby: ‘Ons moes nooit Sanzaar verlaat het nie’
Dis een groot moddergooiery . . . heen en weer, weer ’n keer. X (destydse Twitter) lyk soos ’n slagveld…
-
Padel se bestes eersdaags hier
Enkele dae ná die aankondiging dat Suid-Afrika vir die eerste keer ooit die wêreld se voorste Premier Padel-toernooi gaan aanbied,…
-
VRK: Lions reeds in top-8, sal Munster wíl klop om beter plek op puntelys te verseker
Die Lions se plek in die topagt en dus die uitspeelwedstryde vir Verenigde Rugbykampioenskap is skielik in die sakkie, nog…
-
Musk obsessief om OpenAI te beheer, hoor hof in VSA
Moet die maatskappy OpenAI op die vrye mark vir kunsmatige intelligensie (KI) meeding of bloot vir navorsing aangewend word? Dié…
-
SA Rugby oorweeg dit om Europa te verlaat, maar is spelers se welstand die enigste verweer?
Suid-Afrikaanse rugby staan voor ’n besluit, en dit kan ’n enorme impak op Europese rugby hê. In Julie sal SA…
-
Staat wil Paarlse rugbyspelers se borgaansoek op hersiening neem
Die saak van die twee Paarlse klubrugbyspelers is wéér uitgestel nadat die staat aangevoer het dat die saak “prosedureel verkeerd”…
-
SA Rugby kan moontlik die Europese Kampioenebeker los om voos spelers eindelik ’n blaaskans te gee
Oorwerkte Suid-Afrikaanse rugbyspelers wat in ’n 11 maande lange seisoen op die veld is, kry dalk binnekort verligting. Volgens berige…
Brekende Nuus
-
’n 69-jarige gas van Kanada is gisteraand noodlottig gewond by ’n braai-piekniekarea wat deur ’n konsessiehouer bedryf word naby Phabenihek in die Krugerwildtuin, ná ’n private gids glo per ongeluk ’n vuurwapen laat afgaan het
-
PA-leier Gayton McKenzie het sy ondersteuners gewaarsku om nie aan beplande proteste teen ongedokumenteerde buitelanders, met spanning wat nou kookpunt bereik het nadat die polisie met Malawiese immigrante gebots het wat gewag het om na hul tuisland terug te keer
-
Protea-vroue wen Pakistan met 2 paaltjies, speel volgende teen Indië Sondagmiddag in vanjaar se T20-Wêreldbeker
-
Minister van landbou, John Steenhuisen, het glo Woensdag nie opgedaag by ’n jeugbemagtigingsgeleentheid in Stellenbosch nie, slegs enkele ure ná hy in kennis gestel is dat hy nie meer dié posisie in die RNE se kabinet gaan beklee nie
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie









