Dink

Ontledings van die sake van die dag, met ’n persoonlike aanslag.

Brekende Nuus

  • ’n Minister in Jemen se regering het Woensdag aan AFP gesê die Houthi-rebelle werk onder leiding van Iran om ’n stelsel in te stel wat fooie hef van skepe wat deur die Rooisee en die Bab el-Mandeb-seestraat vaar

  • Met minder as 100 dae voor die plaaslike verkiesings het die Verkiesingskommissie alle stemgeregtigde Suid-Afrikaners herinner dat 1 en 2 Augustus vanjaar die laaste naweek is waartydens kiesers by hul stemlokale kan registreer

  • Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 2de uitgawe wat Vrydag sal verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer

  • Die laerhuis van Indië se parlement het ’n wetsontwerp goedgekeur wat strenger strawwe vir die uitlek van eksamenvraestelle instel, nadat betogings wat deur die jeug gelei is, die minister van onderwys gedwing het om te bedank

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie