-
Hongkong gereed om koloniale sekswette te wysig
Amptenare in Hongkong het voorgestel dat die stad se dekades oue wetgewing oor seksuele misdrywe, wat uit die Britse koloniale…
-
March and March – en die donker skaduwee van 2021 wat net nie wil verdwyn
Die skadu van die voormalige president Jacob Zuma hang oor die anti-immigrasie-beweging en sy voorste protagoniste in die aanloop tot…
-
Soektog na vermiste MH370 nog lank nie verby nie
Die soektog na die vermiste Malaysia Airlines-vlug MH370 sal met nog ‘n jaar verleng word, het Maleisië Maandag aangekondig –…
-
30 Junie-betogings: Uitvoerders waarsku teen ernstige ontwrigting van handel
Exporters Western Cape het gewaarsku dat die beplande betogings op 30 Junie nie handelsroetes en sakebedrywighede mag ontwrig nie, en…
-
Pres. Ramaphosa: ‘Vryheid gaan gepaard met verantwoordelikheid’
Pres. Cyril Ramaphosa het Maandag ‘n mediavrystelling uitgereik waarin hy dit duidelik maak dat ingrypende hervorming nodig is rondom die…
-
Dís hoeveel Bafana se rooi- en geelkaarte hulle uit die sak gaan jaag
Ná FIFA se instelling van geldboetes vir geel- en rooikaarte tydens die 2026 Wêreldbeker, het SAFA na raming sowat $90…
-
Feroz Khan-sluipmoordaanval: ‘Wie dit gedoen het, moet boet’
‘n Grootskaalse ondersoek is van stapel gestuur ná die beweerde sluipmoordpoging op die geskorste gen.maj. Feroz Khan, wat Sondagaand in…
-
Polisie gereed vir wat kom: Hier is die brandpunte vir ‘March and March’-optogte
Firoz Cachalia, waarnemende minister van Polisie, het Suid-Afrikaners verseker dat die polisie ten volle gereed is om Dinsdag 30 Junie…
-
Drie van Oos-Kaap swaar gestraf ná skuldigbevinding aan bedrog
Luvuyo Titi (45), Seti Davidson (69) en Mary Anne Louisa van Wyk (49) is Vrydag 26 Junie in die Gespesialiseerde…
-
KI v IK: Masjien of mens – watter een van die twee word die meeste in die werkplek vertrou?
Hoewel kunsmatige intelligensie (KI) al hoe meer take in die werkplek oorneem, bly die menslike element onvervangbaar. Die studie verwys…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie










