-
Duisende ruk op in Manila vir blitsbetoging teen arrestasie van senator en kerklid
Duisende lede van ’n magtige Filippynse godsdienstige sekte het Dinsdag in Manila byeengekom. Dié blitsbetoging het verkeer ontwrig terwyl die…
-
Petrol, diesel goedkoper vanaf 1 Julie
Verbruikers mag dalk ‘n sug van verligting slaag met verlaagde brandstofpryse wat vanaf 1 Julie in werking sal tree. Brandstofpryse…
-
Gauteng boaan land se misdaadsyfers vir skietvoorvalle
Die Stad Johannesburg het die hoogste aantal voorvalle aangeteken met 1 077 skietvoorvalle, gevolg deur die Stad Ekurhuleni met 848…
-
Weskus-dokumentêr oor mynbou oes louere in by internasionale filmfees
Die dokumentêr, Out of Mined, wat verlede week voor ’n volgepakte gehoor in Kaapstad sy première gehad het, het ’n…
-
30 Junie: ’n Rondomtalie van hoe dinge vroegoggend in die land verloop
30 Junie is die datum wat gestel is vir ongedokumenteerde immigrante om die land te verlaat en van die grootste…
-
-
Ernstige menseregteskendings teen burgerlikes vier hoogty in Mali
Beide jihadistegroepe, sowel as die Maliese weermag en sy Russiese bondgenote, het sedert die grootskaalse aanvalle in April wat die…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 29 Junie, gebeur het. Dié artikel bevat die vernaamste nuus wat plaaslik, in die…
-
Skieter, makker vas ná vyf sterf en verskeie in voorval beseer is
In een van Duitsland se dodelikste skietvoorvalle in jare is vyf mense Maandag by ‘n jeugsorgfasiliteit in Duitsland doodgeskiet. Die…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie









