Nuus

Die jongste plaaslike en internasionale nuus.

Brekende Nuus

  • #MadlangaKommissie Andrea Johnson sê dat sy nie uitstaande dokumente wat van haar versoek is, sal kan indien nie omdat sy bedank het

  • Maleisiese polisie het op aanlyn-bedrogsentrums in Forest City, een van die land se kunsmatige eilande, toegeslaan en 335 mense in hegtenis geneem, waaronder 309 Chinese burgers

  • In 2024 het Kanadese 39 miljoen reise na VSA onderneem en in 2025 net 29,1 miljoen, ook hul besteding daar het met $2,3 miljard gedaal terwyl besteding aan oorsese bestemmings met $2,5 miljard gestyg het

  • 2 vermeende onwettige mynwerkers in Roodepoort in skietgeveg met polisie doodgeskiet, ongelisensieerde vuurwapens en ammunisie op toneel gevind

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie