-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 13 Julie, gebeur het. Dié artikel bevat die vernaamste nuus wat plaaslik, in die…
-
‘Cat’ Matlala verwerp hof se vonnis en onttrek aan pleitooreenkoms in korrupsiesaak van R228 miljoen
Die vervolging in die korrupsiesaak oor ’n SAPD-tender van R228 miljoen het Maandag ’n groot terugslag beleef toe die sakeman…
-
Bolhuis kasty Mel Viljoen ná sy aanvanklik volle samewerking bied
Privaatondersoeker Mike Bolhuis het aanvanklik vroeg in Julie bevestig dat die voormalige TV-glanspersoonlikheid Mel Viljoen haar “volle en onvoorwaardelike samewerking”…
-
Valke sê waarnemende polisiekommissaris word nie ondersoek nie
Die Valke het berigte in die media reggestel en bevestig dat die waarnemende nasionale polisiekommissaris, lt.genl. Puleng Dimpane, nie tans…
-
Beskerming van Bettysbaai-bobbejaantrop beweeg nou hof se kant toe
Die EMS-stigting het ‘n aansoek by die Wes-Kaapse Hooggeregshof teen CapeNature en die Overstrand-munisipaliteit ingedien nadat pogings om kommer oor…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 12 Julie, gebeur het. Dié artikel bevat die vernaamste nuus wat plaaslik, in die…
-
Kinders kry kinders, maar vervolging sloer
Die regering se pogings om tienerswangerskappe te bekamp, toon tekens van sukses, met die getal geboortes onder meisies tussen 15…
-
Jongste verwikkelinge: Straat van Hormoes bly politieke klimtol terwyl aanvalle op buurlande reën
Iran het Sondag aangekondig dat hy die Straat van Hormoes weer sluit en aanvalle op buurlande in die Golfstreek uitgevoer…
-
Nigel Farage bedank as LP en Marine Le Pen kan verkiesing voer
Britse anti-immigrasiepolitikus Nigel Farage het as parlementslid bedank om in ’n tussenverkiesing te staan. Die hoogs ongewone stap kom terwyl…
-
Russiese owerhede: Minder reis, bly liewers tuis
Owerhede in Rusland se Novosibirsk-streek het inwoners aangemoedig om van die huis af te werk en reise per motor te…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie










