Nuus

Die jongste plaaslike en internasionale nuus.

Brekende Nuus

  • Lt.genl. Dumisani Khumalo, die polisie se geskorsde hoof van misdaadintelligensie, is in hegtenis geneem, berig eNCA, maar die aanklagte is nog nie bekend nie

  • Moenie die 3de episode van Die Papier Praat vanaand om 19:00 op YouTube misloop nie

  • Die MK-party het die voormalige LP Duduzile Zuma-Sambudla uitgeskop en die woordvoerder Nhlamulo Ndhlela uit sy pos verwyder, en hulle daarvan beskuldig dat hulle optrede toon wat party-eenheid, dissipline en samehorigheid ondermyn

  • Katar, ’n sleutelonderhandelaar in die ooreenkoms om die oorlog tussen die VSA en Iran te beëindig, het gesê hulle is tevrede en die ooreenkoms dien as ’n stewige basis vir verdere gesprekke

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie