-
Amerikaanse voortvlugtige bly in aanhouding by St. Albans terwyl uitleweringsproses begin
’n Amerikaanse pa (56) gaan na Amerika uitgelewer word nadat hy in Gqeberha, in die Oos-Kaap vasgetrek is vir die…
-
Groenewald kap terug na Hill-Lewis: ‘Jy kan kritiseer, maar dan moet jou feite korrek wees’
Moddergooiery met die verkeerde feite, het dr. Pieter Groenewald, minister van korrektiewe dienste, gister Geordin Hill-Lewis, DA-leier, se verklaring oor…
-
DA moet eerder kragte saamsnoer met VF Plus; ‘ons nie aanval’ – Mulder
Dit is betreurenswaardig dat die DA nou sy kanonne op die VF Plus draai. Die twee partye moet saamspan teen…
-
Krugerwildtuin se eeufeesvieringe deur brutale moord op bejaarde egpaar oorskadu
President Cyril Ramaphosa sal dié naweek die eeufeesvieringe by een van Suid-Afrika se bekendste bewaringsgebiede lei wanneer die Krugerwildtuin 100…
-
Bek-en-klouseer: ‘Wat ons nou nodig het, is entstof in beeste’
Hoewel die landbousektor drie belangrike veldslae gewen het in die stryd teen bek-en-klouseer (BKS), is die oorlog nog lank nie…
-
Woolworths verskerp landwye sekuriteit ná bomontploffings by twee winkels binne 24 uur
Die Suid-Afrikaanse kleinhandelreus Woolworths het bevestig dat twee van sy winkels binne 24 uur deur geïmproviseerde ploftoestelle geteiken is, met…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 29 Mei, gebeur het. Dié artikel bevat die vernaamste nuus wat plaaslik, in die…
-
Madlanga: Hulle was vandeesweek in die hof
Brown Mogotsi Oupa “Brown” Mogotsi (47), ’n sakeman van Noordwes en selfverklaarde Misdaadintelligensie-informant, bly in aanhouding nadat sy borgaansoek die…
-
’n Ekstra kontantprys van R20 000 ook op die spel!
Daar is vanjaar nóg meer rede om deel te neem aan Die Kinderfonds se donasieprojek, wat in samewerking met RSG…
-
‘Die Papier’ praat nou op die web
Die Papier Praat, ’n weeklikse YouTube-nuusprogram, is die jongste toevoeging tot Die Papier-stal. ’n Nuwe program vol nuus sal elke…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie










