-
Noordwes-sakeman verloor borgtogappèl, bly in aanhouding oor vuurwapen- en meineedklagte
Die hooggeregshof in Johannesburg het sakeman Oupa Brown Mogotsi se dringende borgtogappèl van die hand gewys en bevind dat hy…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 29 Julie, gebeur het. Dié artikel bevat die vernaamste nuus wat plaaslik, in die…
-
Verdagtes in Luxemburg gearresteer oor moord op Franse burgers in SA
Twee verdagtes, waaronder die voormalige eggenoot van een van die slagoffers, is in Luxemburg in hegtenis geneem in verband met…
-
Nee vir ‘Sasolburg by die see’
Suid-Afrika se eerste groot kommersiële e-vliegtuigbrandstofaanleg wat beplan word as deel van die wêreld se oorgang na ’n koolstofvrye ekonomie,…
-
Vrystaatse polisiesersant verskyn in hof op korrupsie- en afpersingsaanklagte
’n 43-jarige polisiesersant, William Mahlangu, van Sasolburg in die Vrystaat, is in aanhouding nadat borgtog in ’n korrupsie- en afpersingsaak…
-
6 werknemers van Sol Plaatje-munisipaliteit vas wat glo kabels steel
Ses werknemers van die Sol Plaatje-munisipaliteit is verlede week in Florianville, Kimberley, in hegtenis geneem vir die besit van vermoedelik…
-
Manenberg-onderwyser vertel waarom sy haar eie party stig
Yumna Alexander (40), ’n produk en onderwyser van Manenberg op die Kaapse Vlakte, wil haar gemeenskap se lewe verander en…
-
Boeing, Boeing, amper ‘gone’ . . .
Boeing het Dinsdag ’n groter as verwagte verlies aangekondig, hoofsaaklik weens ’n bykomende $280 miljoen se koste om twee Amerikaanse…
-
SASSA: Wat jy moet weet as jou toelae hersien word & hoe om jou nuwe kaart te kry
Die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid (SASSA) herinner begunstigdes wie se maatskaplike toelaes vir hersiening geïdentifiseer is dat hulle nie…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 28 Julie, gebeur het. Dié artikel bevat die vernaamste nuus wat plaaslik, in die…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos










