-
Tim Cook gee die leisels van Apple ná 15 jaar oor
Die Amerikaanse tegnologiereus Apple sal altyd sinoniem wees met stigter Steve Jobs. Maar ná 15 aan die stuur van dié…
-
Man verskyn in hof ná padwoede-skietery in Emmarentia
’n Man (58) sal na verwagting vandag in die Johannesburgse landdroshof verskyn op aanklagte van moord en poging tot moord…
-
Dié reusebrulpadda se habitat word ‘ondermyn’
Die enigste bekende broeiplek van die reusebrulpadda (Pyxicephalus adspersus) is glo in gevaar nadat die Mpumalanga Toerisme- en Park-agentskap (MTPA)…
-
Verblyf op Robbeneiland laat die tonge klap
Die voorgestelde plan om sowat 100 voormalige tronkbewaardershuise op Robbeneiland in oornag-toeristeverblyf te ontwikkel, het kommer op sosiale media laat…
-
Midde-Ooste-konflik: VSA lê beslag op Iranse vragskip, Straat van Hormoes weer gesluit
Dit was ’n brose skietstilstand van die begin af. Nié Iran óf die VSA kon werklik hul sin kry in…
-
VRK-rugby: SA spanne beleef die soet én suur
Dit was ’n naweek van gemengde gevoelens vir die ondersteuners van die Suid-Afrikaanse spanne in die Verenigde Rugbykampioenskap. Die spanne…
-
Verskeie dele van die Wes-Kaap sonder krag weens gure weer
Verskeie gebiede in die Wes-Kaap was Sondag sonder elektrisiteit weens ongunstige weerstoestand wat netwerkfoute en skade aan infrastruktuur veroorsaak het.…
-
Koue, nat toestande kan tot Maandag voortduur
Die koue, nat toestande weens ’n kouefront wat tans oor verskeie dele van die land ervaar word, sal na verwagting…
-
Ramokgopa kan nie heffing op kweekhuisgasvrystelling opskort, sê Aucamp
Dr. Kgosientsho Ramokgopa, die minister van elektrisiteit en energie, kan nie koolstofbelasting opskort nie, meen Willie Aucamp, die minister van…
-
Hongarye: Hulp in soeklig ná Magyar se oorwinning
Die Europese Unie (EU) se goedkeuring en oorbetaling van twee hulppakkette van miljarde euro’s aan onderskeidelik Hongarye en Oekraïne is…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie










