-
Nuwe uitgawe van Die Papier nou op die rakke: Van Iran se skietstilstand tot Artemis II se ruimtereis
Mense regoor die wêreld hou hul asem op oor die skietstaking tussen die VSA en Iran. Tóg hou Israel vir…
-
Die Kinderfonds: Rata red kinders van verwaarlosing
Vyf kinders is onlangs uit haglike omstandighede gered nadat ernstige bewerings van verwaarlosing en gesinsgeweld aan die lig gekom het.…
-
Nasionale atletiekkampioenskapsbyeenkoms wéér ’n gemors: ‘Koppe moet rol’
Die gort is gaar met die chaos van vanjaar se nasionale atletiekkampioenskapsbyeenkoms. En nou is die Federasie van Beheerliggame van…
-
Geordin Hill-Lewis kry ook steun van minister Solly Malatsi vir top-DA-pos
Kommunikasie-minister Solly Malatsi het sy steun aan Kaapstad-burgemeester, Geordin Hill-Lewis, gegee om die volgende leier van die Demokratiese Alliansie te…
-
Israeliese aanvalle op Libanon wys krake in VSA en Iran se skietstilstand
Libanon het Donderdag ’n nasionale rou-dag verklaar nadat Israeliese aanvalle die land getref het, wat ’n brose skietstilstand geskud het…
-
2 skepe vaar deur Straat van Hormoes terwyl skietstilstand in werking tree
Twee skepe het deur die Straat van Hormoes gevaar sedert Iran ingestem het om die kritieke waterweg weer oop te…
-
Markte haal asem oor Iran-skietstaking
Wêreldleiers én internasionale markte het positief gereageer op die Amerikaanse president, Donald Trump, se aankondiging laat gisteraand oor ’n skietstaking…
-
SA aanvaar Bozell se geloofsbriewe midde-in pogings om brûe te herbou
President Cyril Ramaphosa het Woensdag die diplomatieke geloofsbriewe van die nuwe Amerikaanse ambassadeur ontvang, terwyl verhoudinge tussen die twee lande…
-
Beide kante vier oorwinning ná VSA en Iran op die nippertjie op ’n skietstilstand ooreenkom
’n Interessanter én gevaarlike 12 ure kon ’n mens kwalik indink. Op die nippertjie van VSA-pres. Donald Trump se ultimatum…
-
Dwelmhandelaar: ‘Die weermag kan nie regtig die besigheid stop nie’
Die ontplooiing van soldate om bendegeweld te bekamp het uiteenlopende reaksies ontlok. Die reaksies wissel van versigtige optimisme tot openlike…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie










