-
Greatest Rivalry: Só lyk Rennie se All Blacks-span wat Bokke in Kaap óók wil trompop loop
All Blacks-afrigter Dave Rennie het verskeie veranderinge aan sy span aangebring vir die tweede toets van die Greatest Rivalry-reeks teen…
-
Kenner verduidelik hoe ’n HIA-toets werk en hoekom Arendse weer Saterdag kan speel
Die bekende sportwetenskaplike Ross Tucker het verduidelik waarom die Springbok-vleuel Kurt-Lee Arendse Saterdag in die tweede toets teen die All…
-
Net ’n bier, man! Rassie verkies ’n koue goue met Rennie bo amptelike vergadering met skeidsregter
Springbok-afrigter Rassie Erasmus het bevestig dat daar, nes verlede week, geen amptelike vergadering tussen hom, All Blacks-afrigter Dave Rennie en…
-
PSDT of Siya? Rassie verduidelik wie kaptein is vir die All Blacks-toets en hoekom
Met Siya Kolisi fiks en gereed vir Saterdag se tweede toets teen die All Blacks in Kaapstad, het die Springbok-afrigter…
-
Lions so hittete eindelik koning van die All Blacks in SA, maar Kiwi’s bly onoorwonne
Dit was ’n dapper poging van die Lions, wat die All Blacks tot die einde toe laat werk het voordat…
-
Fort Kaapstad vir All Blacks
Rugby is net soveel ’n kopsport as wat dit ’n kontaksport is – dit weet ons. Die Springbokke se ego…
-
Handré moet wéér help in Kaapse toets
Dis ’n ope vraag of die land die teleurstelling van verlede week se tandekners-Bokwedstryd verwerk het. Tog was die gees…
-
Oud-Bok Jaque Fourie: Só kan die Bokke balbesit behou
Lions-verdedigingsafrigter en voormalige Springbok-legende Jaque Fourie het sy insigte gedeel oor die verdedigingsaspekte van die eerste Bok-toets in die Greatest…
-
Broos oor Pitso en Bafana: ‘Hulle sal 5 jaar teruggaan’
Voormalige Bafana Bafana-afrigter Hugo Broos het onthul wat vir Pitso Mosimane op die proef kan stel indien hy terugkeer as…
-
Rassie besing Ox en PSDT se lof voor mylpaaltoetse, maar span kom 1ste
Springbokhoofafrigter Rassie Erasmus het Ox Nché en Pieter-Steph du Toit geprys terwyl die twee spelers groot mylpale sal bereik in…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos










