-
Kiwi’s, Hane kraai koning en oorrompel teenstanders in 2de ronde van Nasieskampioenskap
Die heel eerste Nasieskampioenskap-reeks sorg beslis vir baie drama. Sommige wedstryde word net-net gewen in die eerste week, maar dan…
-
Wêreldbeker-sokker: Saterdag is dit Haaland teen Kane in kwarteind
Noorweë sal die eerste keer in die geskiedenis deel wees van die Wêreldbeker-sokkertoernooi se kwarteindrondes. Stale Solbakken, die afrigter van…
-
’n Mylpaal vir Rassie, maar Bokke moenie die Skotte onderskat nie
Daar wag ’n taai uitdaging op die Springbokke wanneer hulle Saterdag die wêreld se vyfde beste span, Skotland, in hul…
-
Nou neem Erling Haaland selfs vir Peru oor!
Praat van sokker-betotteld! Peru se nasionale identiteitsregister het bekend gemaak dat honderde pasgebore babas die afgelope paar weke na die…
-
Regsgeding kan dalk Kiwi-toer na SA plettervat
Dit volg nadat die regering aangekondig het dat hy van voorneme is om die Greatest Rivalry 2026-toer as ’n beskermde…
-
Pollie, wys ons jy kan nog!
Suid-Afrikaanse rugbyondersteuners se oë gaan veral op twee helde gerig wees wanneer die Springbokke Saterdag teen Skotland uitdraf: Handré Pollard…
-
Regsgeveg dreig om ‘Rugby’s Greatest Rivalry’-toer te versuur
’n Moontlike regsgeveg dreig ná die onlangse publikasie van ’n Staatskoerant waarin die minister van handel, nywerheid en mededinging, Parks…
-
Só lyk die sport op die kassie hierdie naweek
Vrydag 10 Julie Sokker (SS, 202) Wêreldbeker-toernooi 20:45 Tweede kwarteind Gholf (SS, 213) 14:00 DP World-reeks: Skotse Ope 22:00 PGA-reeks:…
-
Oom Rugby: Rennie wys bloudruk en ’n riller wag op Ellispark
Dave Rennie, die afrigter van die All Blacks, het sy bloudruk die afgelope naweek teen Frankryk in die Nasieskampioenskap gewys.…
-
Cravenweek: Pumas draf bo-oor Grens en Griffons klop Valke oortuigend
Die Pumas het op dag vier van die FNB Cravenweek hul krag voorlangs ten volle ten toon gestel en Grens…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos










