-
Engeland en Argentinië pak mekaar in geskiedkundige Wêreldbeker-halfeindstryd
Sokkerliefhebbers is slaggereed vir een van die mees geskiedkundige Wêreldbeker-halfeindstryde ooit wanneer Lionel Messi se Argentinië Woensdagaand in Atlanta teen…
-
Opposisiepartye eis deursigtigheid oor Wêreldbeker-rekening van R31 miljoen
Minister Gayton McKenzie verkeer onder toenemende druk om rekenskap te gee van bykans R31 miljoen wat aan Suid-Afrika se afvaardiging…
-
Spanje stuur Wêreldbeker-reuse Frankryk huis toe in halfeindstryd
Die ou gesegde dat aanvalle wedstryde wen, maar verdediging kampioenskappe wen, het Dinsdagaand in Arlington weer bewys hoekom dit so…
-
Wêreldbeker: Sokkersterre Mbappé en Yamal gereed vir uitdagende halfeindstryd
Die oomblik waarna sokkerliefhebbers uitgesien het breek Dinsdagaand aan wanneer Frankryk se dodelike aanvallende spel teen Spanje se kombinasie van…
-
Rassie ‘teleurgesteld’ oor Junior Bok wat positief toets vir verbode middel
“Teleurgesteld.” Dit was Rassie Erasmus se onmiddellike reaksie nadat hy gehoor het dat die Junior Bok-stut Kai Pratt positief getoets…
-
Junior Bokke net een oorwinning van wêreldtitel ná sege oor Engeland
Yaqeen Ahmed en Luan Giliomee was die uitblinkers vir die Junior Springbokke toe hulle Maandagaand met ’n oorwinning van 53-37…
-
Junior Bokke mik na Wêreldkampioenskap-eindstryd, maar sal sterk Engelse eers moet klop
Die Junior Springbokke sal Maandagaand met vertroue die halfeindstryd van die o. 20-Wêreldkampioenskap teen Engeland in Georgië aanpak, maar weet…
-
Rassie Erasmus kies 4 nuwe Bokke teen Wallis
Jaco Williams (vleuel), Vusi Moyo (losskakel), Ruben van Heerden (slot) en Carlü Sadie (stut) sal almal hul toetsbuiging maak wanneer…
-
Nog 4 jaar vir Danny Jordaan, of is daar meer geskikte kandidaat?
Dan Malesela meen daar is nie genoeg gekwalifiseerde mense in Suid-Afrika om Danny Jordaan as president van die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos










