-
Junior Bokke sal met ’n sterbelaaide span hul o. 20-titel eerste teen Uruguay verdedig
Ervare stut Rambo Kubheka sal die Junior Springbokke aanvoer wanneer hulle teen Uruguay in hul openingswedstryd van Groep A van…
-
Bafana Bafana klop Korea trompop om na Wêreldbeker-uitklopwedstryde deur te dring
Bafana Bafana het vir die uitklopwedstryde van die Wêreldbeker-sokkertoernooi gekwalifiseer nadat hulle Suid-Korea Donderdagoggend met 1-0 geklop het. Met die…
-
Wen óf reguit huis toe: Bafana pak Suid-Korea in beslissende groep A-wedstryd
Oorwinning of gaan huis toe. Wen en dring deur, of pak die tasse en vlieg terug SA toe. Bafana Bafana…
-
13-jarige karateka-buksie vasbeslote om SA trots te maak
Teen 13 jaar oud het Gabriela Johnston reeds meer bereik as wat baie mense in ’n leeftyd regkry. Dié jong…
-
Dís waarvoor Bafana versigtig moet wees, maan Komphela
Voor Bafana Bafana se alles-of-niks-wedstryd teen Suid-Korea tydens die 2026 FIFA Wêreldbekerkompetisie het die voormalige Suid-Afrikaanse afrigter Steve Komphela ’n…
-
SA spanne suksesvol in Toyota-uitdaging
Die uitgebreide Toyota-uitdaagreeks se Suid-Afrikaanse deel is afgehandel met die Griekwas wat bewys het waarom hulle die verdedigende Curriebeker-kampioene is.…
-
Eerste Duitser ooit nou All Black: ‘Dit kan dit iets besonders wees,’ sê kapt. Savea
Anton Segner onthou nog hoe hy vroeg opgestaan het om die All Blacks se haka voor die eindstryd van die…
-
SA A en die Bokke: Dís Die Papier se spelers van die wedstryde
Soms is dit moeilik om ’n speler van die wedstryd te kies. Nie soseer omdat g’n speler uitgestaan het nie,…
-
SA ‘A’ klop Zimbabwe gemaklik in Gqeberha
Dit was soms ’n effens onsamehangende vertoning, soos verwag kan word van ’n nuwe kombinasie spelers, maar verskeie individuele hoogtepunte…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos










