-
Rassie se Bok-span teen Engelse spog met opwindende plaasvervangerbank
Springbok-agterspelers Cheslin Kolbe en Damian Willemse sal hul 50ste verskyning in die Bok-trui vier wanneer hulle vir die openingstoets van…
-
Só lyk die sport op die kassie hierdie week
Maandag 29 Junie Sokker (SS, 202) Wêreldbeker-toernooi 18:45 Ronde van 32, tweede wedstryd 22:15 Ronde van 32, derde wedstryd Tennis…
-
Rooi kaart allesbehalwe wie Bafana se Sithole werklik is
Siphephelo Sithole, Bafana Bafana se verdedigende middelveldspeler, ontvang lof vir sy veerkragtigheid ná sy vertoning teen Suid-Korea Donderdagoggend. Nadat hy…
-
Faf mik vir 2027 WB: ‘Daar is nog baie rugby wat voorlê’
Faf de Klerk sê dit is vir hom ’n persoonlike doelwit om die Springbokspan vir die 2027 Rugbywêreldbeker-groep te haal,…
-
Bafana Bafana kan nóg miljoene wen!
Daar word berig dat Bafana Bafana na verwagting $11 miljoen (ongeveer R181 miljoen) sal verdien vir hul geskiedkundige plek in…
-
‘Bomb Squad se dae dalk getel’
Die dae van die Bomb Squad is moontlik verby. Dít is die eksklusiewe woorde van die voormalige Springbok-vleuel en afrigter…
-
Swys se Bok-vroue rég vir die VSA!
’n Baie tevrede Swys de Bruin, hoofafrigter van die Springbok-vrouespan, het Saterdag ’n opwindende en ervare groep van 30 spelers…
-
Miljoene verkwis vir persoonlike gewin terwyl SA atlete droëbek land se naam hoog moes hou
In ’n landmerkuitspraak vir fiskale aanspreeklikheid en die stryd teen sistemiese korrupsie is Saskok, saam met ’n netwerk van private…
-
Só lyk die sport op die kassie hierdie naweek
Vrydag 26 Junie Sokker (SS, 202) Wêreldbeker-toernooi 20:45 Noorweë t. Frankryk 20:45 Senegal t. Irak (SS, 203) Krieket (SS, 212)…
-
Oom Rugby: Rassie het oog op ‘hibriede spelers’ vir toekoms
Ek het nog altyd ’n manier gehad om die uitslag van ’n wedstryd te voorspel as albei spanne redelik gebalanseerd…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos










