-
Só het Hurricanes se verpletterende (én rekordbrekende) oorwinning oor die Chiefs verloop
Die Hurricanes is die 2026 Super Rugby Pacific-kampioene nadat hulle die Chiefs in die eindstryd met ’n indrukwekkende 60-5 oorwinning…
-
Tshituka-broers slaggereed om met SA A-span brawe Zimbabwiërs te laat les opsê
Emmanuel Tshituka sê dit is ’n groot eer om deel van die Springbok-opset te wees, iets wat hy en sy…
-
Bulls teen Leinster: Dís Die Papier se speler van die wedstryd
Kan ’n mens enkele weke uitmekaar vir Suid-Afrikaner Jacques Nienaber die speler van die wedstryd-toekenning gee. Seker nie. Maar dié…
-
Chaos by Croke Park: Dissipline én die skeidsregters pootjie die Bulls in VRK-eindstryd
Vier eindstryde in die Verenigde Rugbykampioenskap in vyf jaar. Vier verbroude kanse vir die Bulls. Boonop is hierdie jaar se…
-
VRK-eindstryd: Dís die drukpunte waar Bulls Leinster kan boelie
Die Verenigde Rugbykampioenskap-eindstryd tussen Leinster en die Bulls beloof om ’n kragmeting van formaat te wees. Leinster, die verdedigende kampioen,…
-
Sterk Bok-korps móét Bulls help om vanaand eindstryd-ellende in VRK eindelik te troef
Die span se keuses sê alles. Nie net oor hoe die Bulle beplan om hierdie VRK-eindstryd te benader nie, maar…
-
Só lyk die sport op die kassie hierdie naweek
Vrydag 19 Junie Sokker (SS, 202) Wêreldbeker-toernooi 02:00 Kanada t. Katar (SS, 201) 02:45 Mexiko t. Suid-Korea 20:45 Amerika t.…
-
Oom Rugby: Tony Brown die meesterbrein agter Horn op losskakel
As jy na Rassie Erasmus oor die keuse van Quan Horn op losskakel luister, het dit vinnig duidelik geword dat…
-
Bafana Bafana speel 1-1 gelykop teen Tsjeggië ná Mokoena se strafskop
Bafana Bafana het teruggeveg om ’n gelykopuitslag van 1-1 teen Tsjeggië te behaal in hul tweede Wêreldbeker-wedstryd in Groep A…
-
Bafana se Wêreldbeker-droom hang af van kragmeting teen Tsjeggië in Atlanta vanaand
Hugo Broos se manne móét teen Tsjeggië presteer, anders kan hul Wêreldbeker-droom verby wees nog voor dit werklik begin het.…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos










