Sport

Al die aksie op en af van die veld.

Brekende Nuus

  • Wolodimir Zelenski, Oekraïne se president, sê hy sal bereid wees om die Russiese president, Wladimir Poetin, by ’n G20-beraad in Miami te ontmoet, volgens ’n onderhoud wat vandag vrygestel is, terwyl pogings verskerp om die konflik te beëindig

  • VSA-pres. Donald Trump het die Smithsonian-instelling versoek om standbeelde van George Washington op te rig in sy jongste poging om die ikoniese museum te hervorm, wat hy gekritiseer het oor die manier waarop Amerikaanse geskiedenis en waardes uitgebeeld word

  • African Bank se finansiële hoof, Anbann Chetti, het met onmiddellike ingang vanaf 11 September bedank om ander loopbaangeleenthede na te jaag, wat volg nadat die bank se uitvoerende hoof, Kennedy Bungane, reeds in Maart met onmiddellike ingang bedank het

  • Skadelike winde en hoë golwe word vir die Wes-Kaap voorspel, terwyl donderstorms in 4 ander provinsies verwag word

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos