-
Bok-skrumdokter Daan Human het jóú hulp nodig vir 3de toets teen All Blacks
Springbok-skrumafrigter Daan Human wil hê Suid-Afrikaanse ondersteuners moet die skrum luidkeels aanmoedig voor die derde toets teen die All Blacks…
-
Bok-vroue nou Swys‘loos’ voor groot toets
Die Springbok-vrouespan speel môre hul eerste toets in die FNB-stadion in Johannesburg en sal ook hoop om vir ’n eerste…
-
Oom Rugby: Die waarheid oor die Bokke se verdediging
Dit was geen verrassing dat die Springbokke teruggeveg het om die tweede Greatest Rivalry-toets in die Kaap te wen nie.…
-
Só lyk die sport op die kassie hierdie naweek
Vrydag 4 September Rugby (SS, 211) SA o.20-beker 13:55 Cheetahs t. Bulle Gholf (SS, 213) 13:30 DP World-reeks: Europese Meesters…
-
Walliese legende se groot lof vir Siya se Bok-leierskap: ‘Vyf tot 10 punte werd’
Die voormalige Walliese rugbyspeler Dan Biggar het Springbok-kaptein Siya Kolisi geloof en beskryf as ’n speler wie se teenwoordigheid op…
-
Greatest Rivalry: Só lyk die All Blacks-span vir die 3de Bok-toets
Die All Blacks het hul span aangekondig vir Saterdag se derde toets teen die Springbokke in die Greatest Rivalry-reeks by…
-
Krappie verklap hoe die Bokke die gevaarlike Cam Roigard kan stuit
Springbok-skrumskakel Morné van den Berg sê die sleutel om die gevaarlike All Blacks-skrumskakel Cameron Roigard in toom te hou, lê…
-
Hoekom bly Kiwi’s só erg oor Rassie se doen en late tob?
Gregor Paul het ’n skurk ontdek, en sy naam is Rassie Erasmus. Die Nieu-Seelandse rubriekskrywer het onlangs ’n rubriek geskryf…
-
Hokaai! Daan Human sê skeidsregter se skrumbesluite in Kaapstad was in die kol
Springbok-hulpafrigter Daan Human het skeidsregter Angus Gardner se hantering van die skrum tydens die tweede toets teen die All Blacks…
-
Derde keer skeepsreg?
Gebeur slegte dinge altyd in drie? Nie as die Bokke môre teen die All Blacks by die FNB-stadion wen nie.…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos










