da
-
Wateronderbrekings in Jhb: Rand Water kondig instandhouding van 7 weke aan terwyl die DA ’n oudit van watertenks eis
Inwoners en ondernemings in Gauteng skrap hul moed bymekaar vir grootskaalse wateronderbrekings terwyl Rand Water en Eskom met ’n beplande…
-
KYK | DA eis ondersoek oor ‘onwettige’ skuldafskrywing by Upingtonse oord
Die DA vra vir ’n forensiese ondersoek nadat byna R6 miljoen se skuld wat met Upington se Die Eiland-vakansieoord verbind…
-
Geordin Hill-Lewis oor Phala Phala-uitspraak: Dít trek ’n duidelike lyn tussen die DA en die ANC
Buite die konstitusionele hof het EFF-leier, Julius Malema, aan die media gesê dat Vrydagoggend se uitspraak teen pres. Cyril Ramaphosa…
-
Skokbrief: Johannesburg bankrot terwyl tesourie dreig om R8 miljard in fondse te sny
Die DA se burgemeersterkandidaat vir Johannesburg, Helen Zille, het ’n uitgelekde brief van die minister van finansies, Enoch Godongwana, bekend…
-
RNE se KI-blaps: ‘Malatsi het ook skuld’
Solly Malatsi, die minister van kommunikasie en digitale tegnologie, dra die skuld vir die regering se konsepbeleid oor kunsmatige intelligensie…
-
Departement skop vas oor handboeke
In ’n uitdagende verklaring het die departement van basiese onderwys vasgeskop oor sy manier van toekenning van skoolhandboeke. Dit kan…
-
Met dié 5 beloftes wil Brink Tshwane ‘weer laat werk’
Cilliers Brink, die DA se Tshwane-burgemeesterskandidaat, het Vrydag sy verkiesingsveldtog amptelik afgeskop met ’n direkte en onverskonende boodskap: die administratiewe…
-
Skoolhandboek-gate: ‘Staatskaping in nuwe gedaante’
Staatskaping in ’n nuwe, meer gesofistikeerde gedaante en ’n beperking op onderwysers en skole se keuse om geskikte handboeke te…
-
DA-federale adjunkvoorsitter Cilliers Brink: ‘Koalisies laat ons in die steek’
Die ANC se oormag is gebreek, maar sy kadernetwerk beheer groot dele van die munisipale administrasie. Daarom trek ANC-leiers vandag…
-
Vereeniging-lughawe lisensie kwyt
Beweerde tenderonreëlmatighede van tussen R100 000 en R180 000 by die Vereeniging-lughawe in Gauteng, wat onder die Sedibeng-disktrik val, is…
Brekende Nuus
-
ANC oor kieshof-beslissing: ‘Die ANC respekteer die howe en die regsproses, en het deurgaans volgehou dat hierdie saak nie daaroor gaan om voorkeurbehandeling vir die ANC te verkry of die Verkiesingskommissie te versoek om die reëls tot voordeel van die organisasie te verander nie; ná oorweging van die uitspraak sal die ANC sy regte uitoefen en die toepaslike appèlproses volg’
-
Saoedi-Arabië het die beweerde teiken van Mekka as ’n ‘lafhartige terreuraanval’ veroordeel nadat Jemen se Houthi-rebelle ontken het dat hulle ’n hommeltuig na die heilige stad gelanseer het
-
Voormalige SABC-sportaanbieder Owen Ndlovu is oorlede, nadat die 54-jarige se liggaam vanoggend deur inwoners van Thokoza in Ekurhuleni gevind is nadat hy as vermis aangemeld is ná ’n beweerde ontvoering Dinsdagaand, het familiewoordvoerder Eugene Mthethwa gesê
-
Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 9de uitgawe wat vandag verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos








