dink
-
Wenbrief van die week: As spoorweggesin reis ons ook per trein
Ek het Hardus Mynhardt van Mosselbaai se nostalgie-artikel in Dink, “Tjooeee, tjooeeee . . . Die herinnerings stoom voort”, vreeslik…
-
André Schwartz: ‘Ek smag na toe fone dom en mense slim was’
Met my laaste gesprek was ek op pad na die Suidoosterfees in Kaapstad vir ’n nuwe eenman-produksie, Net ’n bietjie…
-
Tjooeee, tjoeeee . . . Die herinnerings stoom voort
Ai, dit was heerlike dae daardie! My pa was ’n spoorwegman en ons het elke jaar met sy vrypas van…
-
Israeliese perspektief: Waarom Israeli’s en Palestyne mekaar nie meer hoor nie
Haviv Rettig Gur, ’n joernalis en senior ontleder by The Times of Israel, sê Israel se woede het lank voor…
-
Palestynse perspektief: Waarom Israeli’s en Palestyne mekaar nie meer hoor nie
Rami Nazzal, ’n Palestynse joernalis, het joernaliste na die Al-Am’ari-vlugteling-kamp in Ramallah in die Wesoewer geneem. Baie families woon al…
-
Die WAT se woord van die week
swym (bet. 1) s.nw. (verhewe; verouderd) 1a. Toestand of gevoel van ekstase of euforie: Ek is na die kopvelmassering in…
-
‘Eendag is nie ’n datum nie, dis ’n besluit’
Lewerkanker is op 28-jarige ouderdom by Heidi van der Merwe gediagnoseer. Vandag, 23 jaar later en tans op reis in…
-
Met Pinkster word ons oë oopgemaak vir God
Dit is vroegoggend. Ek het pas my dogter by netbaloefening afgelaai. My oog vang die A-veld. Soos ek nader stap,…
Brekende Nuus
-
Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 9de uitgawe wat vandag verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer
-
Die splinternuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Suliman Carrim staar ’n nuwe ondersoek deur die Spesiale Ondersoekeenheid in die gesig nadat president Cyril Ramaphosa ’n ondersoek gemagtig het na tenders wat sy maatskappye betrek, wat ’n kontrak van R168 miljoen insluit wat toegeken is aan ’n gesamentlike onderneming tussen Transnat Coach Lines en Ziggy Investments
-
Die EU-hoof, Ursula von der Leyen, het die ‘onophoudelike aanvalle’ deur Iran-gesteunde gewapende groepe in die Golf veroordeel ná die jongste Houthi-aanvalle vanuit Jemen op Saoedi-Arabië se militêre teikens
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos








