Nuus
-
Hofstryd woed oor beweerde onregmatige uitsettings op Plaisir de Merle
Die mede-eienaar van die bekende Simondium-wynplaas Plaisir de Merle, Rose Jordaan, is tans in ’n hofstryd gewikkel. Dit word in die…
-
Taxibaas Joe Sibanyoni gaan hooggeregshof toe om inhegtenisneming in afpersingsaak te keer
Mpumalanga-taxibaas Joe “Ferrari” Sibanyoni en sy drie medebeskuldigdes probeer die klagte van afpersing en geldwassery, wat nou weer op die…
-
Lasbrief om Paarlse ‘steroïede-laboratorium’ te deursoek, was ongeldig
Die hooggeregshof in Kaapstad het die lasbrief wat verlede jaar tot ’n Valke-klopjag op ’n beweerde steroïede-laboratorium in die Paarl…
-
MK-party se hoofsweep in hegtenis geneem op aanklagte van bedrog en afpersing
Mmabatho Nthabiseng Mokoena-Zondi, die 46-jarige hoofsweep van die MK-party, het Donderdag in die Kaapstadse hooggeregshof verskyn ná haar inhegtenisneming op…
-
Die Kinderfonds: Jou bydrae gaan vir meer as kos
AbbAsorg, verbonde aan die ATKV, is een van die projekte wat veilige ruimtes skep waar behoeftige kleuters gehalte-opvoeding, versorging en…
-
Knysna-munisipaliteit met miljoene beboet oor omgewingsmisdade
Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het die swaar strawwe verwelkom wat teen die Knysna-munisipaliteit opgelê is nadat die munisipaliteit skuld erken…
-
Saak teen Joe ‘Ferrari’ Sibanyoni en sy 3 medebeskuldigdes weer op hofrol geplaas
Die afpersings- en geldwasserysaak teen die Mpumalanga-taxibaas Joe “Ferrari” Sibanyoni en sy drie medebeskuldigdes is weer op die hofrol geplaas,…
-
Kimberley se politieke chaos kring uit: Stakings, nóg hofsake, 5 uitgeskop
Inwoners van die Sol Plaatje-munisipaliteit in Kimberley wie se vullissakke reeds meer as ’n week nie verwyder word nie, terwyl…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 27 Mei, gebeur het. Dié artikel bevat die vernaamste nuus wat plaaslik, in die…
-
Hof beveel polisie om verlore vuurwapens uit bestorwe boedels te registreer
Die hooggeregshof in Bloemfontein het verlede week die Suid-Afrikaanse Polisiediens in die Vrystaat beveel om hul wetlike verpligtinge na te…
Brekende Nuus
-
Kry die nuwe uitgawe van Die Papier: Dis nou op die rakke en aanlyn beskikbaar
-
8 buitelandse burgers is vroeg Vrydagoggend in die weste van Hongarye dood in 2 verkeersongelukke waarby ’n vragmotor en ’n minibus uit Moldowa betrokke was
-
Die splinternuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-kanaal
-
18-jarige tienermeisie beseer in skietvoorval, Midland (Texas), verdagte slaan voet in die wind
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie








