Top
-
Jurenzo Julius steel vertoning terwyl Haaie Benetton verniel in Durban
Die Haaie se senter Jurenzo Julius het Saterdag die Kings Park-skare op hul voete gehad toe hy ’n driekuns behaal…
-
Lyk van stapper gevind ná 3 sterf toe Indonesiese vulkaan uitbars
Reddingswerkers in Indonesië het Saterdag die liggaam gevind van een van drie stappers wat in ’n vulkaniese uitbarsting in ’n…
-
Hill-Lewis oor Phala Phala: ‘Ek kan nie wangedrag beskerm’
“Ons gaan letterlik die bank se kussings moet oplig om te ondersoek wat presies hier gebeur het. Ek gaan nie…
-
Diereterapie: Meer as net oulikheid
Wanneer jy afgestomp voel teenoor mense en jouself isoleer, is dit belangrik om jouself weer “by die lewe” te betrek,…
-
KYK | DA eis ondersoek oor ‘onwettige’ skuldafskrywing by Upingtonse oord
Die DA vra vir ’n forensiese ondersoek nadat byna R6 miljoen se skuld wat met Upington se Die Eiland-vakansieoord verbind…
-
Papier maak Saterdag sy 170ste verskyning vir die Bulle
Embrose Papier (29) staan gereed om sy naam in die Bulle se geskiedenisboeke te skryf wanneer hy Saterdag sy 170ste…
-
Cheetahs beklink Curriebeker-plek ná dramatiese sege
Die Cheetahs het Vrydag hul seisoen gered met ’n dramatiese 32–31-oorwinning oor die Griekwas in ’n asemrowende SA Beker-kragmeting in…
-
’n Lewe vir die natuur: Attenborough vier 100 jaar van verwondering
David Attenborough, een van die wêreld se bekendste en mees geliefde natuurkenners, het Vrydag sy 100ste verjaarsdag gevier, en Brittanje…
-
Wellington-verkragting: ‘Rugbyspelers word opgehemel’
Waarskuwing: Hierdie artikel bevat inligting wat sensitiewe lesers kan onstel. Die ondersoekbeampte wat die verkragtingsaak van ’n 21-jarige Wellingtonse student…
-
VRK: Stormers speel net-net gelykop teen Ulster in Ierland
Ná ’n woeste wedstryd met die momentum wat heen en weer geswaai het, kon die Stormers net-net drie punte uit…
Brekende Nuus
-
Meer as 280 mense is in Chili in hegtenis geneem tydens betogings ter herdenking van slagoffers van Augusto Pinochet se militêre diktatorskap
-
Iran en die VAE onderteken gesamentlike Brics-verklaring waarin beperking in die Midde-Ooste-oorlog bepleit word
-
Die Amerikaner Ryan Garcia het sy Wêreldboksraad-weltergewigtitel verdedig deur Brittanje se Conor Benn in die 2de ronde in Las Vegas te klop
-
Een persoon is dood en meer as 100 is gered nadat ’n veerboot wat tussen die Indonesiese eilande Java en Borneo gevaar het, deur slegte weer getref is
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









