Top
-
‘Pres. Ramaphosa se besluit oor Phala Phala-verslag mag nie aanspreeklikheid vertraag nie’
Maak nie saak hoeveel of hoe hard die bespiegelings voor die tyd was nie, pesident Cyril Ramaphosa het Maandagaand dit…
-
Pres. Cyril Ramaphosa sal vanaand met Suid-Afrikaners praat oor konstitusionele hof se Phala Phala-uitspraak
President Cyril Ramaphosa sal vanaand die nasie toespreek ná die uitspraak van die konstitusionele hof oor die Phala Phala-saak. In dié…
-
Nóg foto’s en video’s van die stormskade in die Wes-Kaap
Alle skole sal môre in die Wes-Kaap gesluit wees weens die erge stormweer wat tans in groot dele van die…
-
Erge weer noop WKOD om môre alle skole in die provinsie te sluit
Alle skole regoor die Wes-Kaap is beveel om op Dinsdag, 12 Mei, te sluit, aangesien ernstige weerstoestande dringende ingryping deur…
-
Bek-en-klouseer: G’n diere betrokke by Nampo wat dalk risiko kan wees
Graan SA en die Nampo-bestuur bevestig dat geen gespletehoefdiere by vanjaar se Nampo-oesdag toegelaat sal word nie. Dié besluit volg…
-
KYK: Wes- en Oos-Kaap gaan gebuk onder verwoestende storms en swaar reën
Die Wes-Kaap gaan gebuk onder swaar reën en storms wat verwoestende skade regoor talle dorpe en paaie veroorsaak. Foto’s en…
-
Nampo bring genot vir almal
Wanneer duisende besoekers, groot landboumasjinerie en die reuk van plaasvars bymekaarkom, beteken dit net een ding: Nampo. Die Nasionale Mielieprodusente-organisasie…
-
Trump verwerp Iran se vredesvoorwaardes, Teheran waarsku oor nuwe aanvalle
Amerikaanse president Donald Trump het Iran se voorwaardes om die oorlog in die Midde-Ooste te beëindig as “heeltemal onaanvaarbaar” bestempel,…
-
Swaar reën lê nog vir die hele Mei-maand voor
Terwyl veral die Wes-Kaap gebuk gaan onder erge storms, waarsku Michelle du Plessis, Vox se meteoroloog dat koeler weer as…
-
SA aflosmans puik op wêreldverhoog
Afrika het die aflos-stokkie vir die heel eerste keer met glans en sukses gedra en opnuut met die Wêreld-aflosbyeenkoms in…
Brekende Nuus
-
Die polisie het nog geen bewyse gevind wat die oënskynlike moorde op 4 vroue, wie se liggame by afsonderlike geleenthede in Kempton Park ontdek is, met mekaar verbind nie, maar maksimum polisiehulpbronne, insluitend die polisie se eenheid vir ondersoekende sielkunde, is nou op die saak toegespits
-
Iran se kernhoof is volgens Iran se staatsuitsaaier verhinder om vandag ’n jaarlikse konferensie by die hoofkwartier van die VN se kernagentskap in Wene by te woon nadat die VSA daarteen beswaar gemaak het
-
Afgevaardigdes vergader in Midrand, Johannesburg, vir COSATU se 15de Nasionale Kongres, wat van 14 tot 17 September plaasvind en waar die vakbondfederasie na verwagting ’n nuwe leierskap sal verkies, met sowat 1 800 afgevaardigdes van verskeie geaffilieerde vakbonde wat die byeenkoms sal bywoon
-
Die Franse regering het ’n hersiene voorstel ingedien om kinders onder 15 jaar oud se toegang tot sosiale media te verbied nadat die land se hoogste grondwetlike gesag die vorige verbod tersyde gestel het, het president Emmanuel Macron gesê
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









