Top
-
Digitale isiXhosa-wiskundeprogram gee hupstoot aan grondslagonderrig
’n Nuwe digitale wiskundeprogram in isiXhosa is in die Oos-Kaap begin as deel van ’n poging om Suid-Afrika se grondslagfase-onderrig…
-
Waterkrisis: Te veel water gaan verlore, maan Ramaphosa
Groot hoeveelhede water gaan in Suid-Afrika verlore nog voordat dit by mense se krane uitkom, en volgens pres. Cyril Ramaphosa…
-
Première van The Devil Wears Prada 2 verander Eastgate in ’n lewende modeskou
Mode, nostalgie en sterkrag het Dinsdagaand Johannesburg se Ster-Kinekor Eastgate oorgeneem toe The Devil Wears Prada 2 sy Suid-Afrikaanse première…
-
Volbank regters kap Kaapstad oor sy watertariewe
’n Volbank regters in die Wes-Kaapse hooggeregshof het Donderdag beslis dat die Kaapstad-metro se omstrede water-tariefmodel, wat op eiendomswaardes gebaseer…
-
Dis amptelik: Suid-Afrikaners sal op 4 November 2026 in die munisipale verkiesing stem
President Cyril Ramaphosa het vandag aangekondig dat Suid-Afrika se munisipale verkiesing op 4 November gehou sal word, wat politieke partye…
-
Skolerugby: Absa Wildeklawer-uitslae skud The Rugby Factory se top-20
Die Donderdagoggend-ritueel gaan voort: Koffie in die hand, die vorige naweek se uitslae word ontleed, en die onvermydelike debat oor…
-
Skoolhandboek-gate: ‘Staatskaping in nuwe gedaante’
Staatskaping in ’n nuwe, meer gesofistikeerde gedaante en ’n beperking op onderwysers en skole se keuse om geskikte handboeke te…
-
Die splinternuwe uitgawe van Die Papier is vandag al op die rakke en aanlyn beskikbaar
In dié propvol uitgawe van Die Papier berig ons oor die nuutste in die waterkrisis in Johannesburg en dat die…
-
Oom Rugby: Sasha, geniaal en ’n besonderse speler
Daar was twee oomblikke in die Springbokke se nederlaag teen die All Blacks op Eden Park verlede jaar wat my…
Brekende Nuus
-
Die splinternuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar
-
Die splinternuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Geskorste LP Fadiel Adams se saak van bedrog en die verydeling van die gereg is tot 16 Oktober uitgestel
-
Sakeman Brown Mogotsi se borgtogaansoek op aanklagte van onwettige besit van ’n vuurwapen en ammunisie, meineed en verydeling van die gereg is tot 22 September uitgestel
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









