-
Nigel Farage bedank as LP en Marine Le Pen kan verkiesing voer
Britse anti-immigrasiepolitikus Nigel Farage het as parlementslid bedank om in ’n tussenverkiesing te staan. Die hoogs ongewone stap kom terwyl…
-
Russiese owerhede: Minder reis, bly liewers tuis
Owerhede in Rusland se Novosibirsk-streek het inwoners aangemoedig om van die huis af te werk en reise per motor te…
-
BTW-bedrog van R67 m + geldwassery beland Gaboense sakeman in SA-tjoekie
‘n Gaboense sakeman is tot ‘n effektiewe 10 jaar tronkstraf gevonnis nadat hy die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) met sowat R67…
-
Tientalle in arres in Turkye tydens politieke onmin wat tot groot kommer lei
Die Turkse regering het Saterdag sy veldtog teen die grootste opposisieparty, die CHP, voortgesit met tientalle inhegtenisnemings wat gemik was…
-
Ouetehuis-aanrandingsaak in Welkom weer uitgestel
Die opspraakwekkende hofsaak oor die beweerde mishandeling van ‘n 81-jarige vrou by ‘n ouetehuis in Welkom is Vrydag (10 Julie)…
-
Venezuela-ramp: ‘Dié gebou was vol’
Die internasionale reddingspanne pak op en swaar graafmasjiene ruim puin op wat deur Venezuela se aardbewings agtergelaat is. Maar vir…
-
Hoofsaaklik buitelanders onder 12 slagoffers van dodelike veldbrand in Spanje
Fernando Grande-Marlaska, Spanje se minister van buitelandse sake het Vrydag bevestig dat die 12 slagoffers wat in een van die…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 10 Julie, gebeur het. Dié artikel bevat die vernaamste nuus wat plaaslik, in die…
-
Tesourie slaan vas teen wanbestuur
Die nasionale tesourie het tydelik R13,5 miljard se ekwitatiewe aandeel-oordragte van 69 munisipaliteite landwyd weerhou. Enoch Godongwana, die minister van…
-
Madlanga-kommissie: Ramaphosa verleng sperdatum
Pres. Cyril Ramaphosa het Donderdag, 9 Julie, die sperdatum vir die Madlanga-kommissie om sy finale verslag in te dien verleng.…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie










