-
Sleutelgetuienis ontvou terwyl Madlanga-kommissie finansieel knyp
Met sowat 100 dae van openbare verhore agter die rug, staan die Madlanga-kommissie by ’n belangrike mylpaal in die stryd…
-
Malema eis geregtigheid vir Marikana-slagoffers: ‘Cyril, jou dag kom’
Julius Malema, leier van die EFF, het Vrydag tydens die party se Werkersdagvieringe in Rustenburg geregtigheid vir die slagoffers van…
-
KYK | Mahlobo sê ‘narratief oor wit volksmoord moet verwerp word’
David Mahlobo, ANC-adjunkminister van water en sanitasie, het Vrydag se Internasionale Werkersdagvieringe in die Wes-Kaap gebruik om uit te vaar…
-
‘Belowende’ Wellington-rugbyspeler en klubmaat toegesluit ná seksklag
’n Rugbyspeler verbonde aan ’n plaaslike klub in Wellington en een van sy klubmaats sal na verwagting komende Maandag om…
-
Met dié 5 beloftes wil Brink Tshwane ‘weer laat werk’
Cilliers Brink, die DA se Tshwane-burgemeesterskandidaat, het Vrydag sy verkiesingsveldtog amptelik afgeskop met ’n direkte en onverskonende boodskap: die administratiewe…
-
Digitale isiXhosa-wiskundeprogram gee hupstoot aan grondslagonderrig
’n Nuwe digitale wiskundeprogram in isiXhosa is in die Oos-Kaap begin as deel van ’n poging om Suid-Afrika se grondslagfase-onderrig…
-
Waterkrisis: Te veel water gaan verlore, maan Ramaphosa
Groot hoeveelhede water gaan in Suid-Afrika verlore nog voordat dit by mense se krane uitkom, en volgens pres. Cyril Ramaphosa…
-
Volbank regters kap Kaapstad oor sy watertariewe
’n Volbank regters in die Wes-Kaapse hooggeregshof het Donderdag beslis dat die Kaapstad-metro se omstrede water-tariefmodel, wat op eiendomswaardes gebaseer…
-
Dis amptelik: Suid-Afrikaners sal op 4 November 2026 in die munisipale verkiesing stem
President Cyril Ramaphosa het vandag aangekondig dat Suid-Afrika se munisipale verkiesing op 4 November gehou sal word, wat politieke partye…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie










