-
Arrestasie in Bouwer-moord ruk wonde oop
Wie het opdrag gegee dat hy vermoor moet word? Dít is wat Amy van Niekerk wonder ná die inhegtenisneming van…
-
Haelstorms, veldbrande, oorstromings: Versekering krities vir dié weer
Caesar Balona, hoof van risiko intelligensie en ingenieurswese by Old Mutual Insure, sê weerpatrone verander die realiteit van huiseienaarskap ingrypend.…
-
’n Nuwe uitgawe van Die Papier propvol lekker leesstof is nou beskikbaar
Vreemd . . . en normaal? Die Papier het by tálle kenners gaan aanklop oor die woeste weerverskynsels wat hierdie…
-
Madlanga-kommissie: Dwelmroof en geheime getuies
Hierdie week se sittings vir die Madlanga-kommissie oor staatskaping, is aanvanklik oorheers deur die geheimsinnige “Getuie G”, ’n senior beampte…
-
Op kibboets: ‘Jy kan nie skreeu nie, jy moet stil wees’
Terwyl hulle vir Hamas weggekruip het, het Neta Portal (26) en haar vriend, Santi (28), gehoor hoe hul bure en…
-
Só lyk die wedloop om vir hantavirus op ’n passasierskip te toets
Dit was die begin van ’n langnaweek in Suid-Afrika op ’n Vrydag toe Lucille Blumberg ’n e-pos van ’n mede-spesialis…
-
Gasa: Medici besluit wie leef en wie sterf
Toe Israel sy volskaalse aanslag op Gasa van stapel stuur, was hospitale so vol dr. Khaled Haddad (skuilnaam) en sy…
-
Skokbrief: Johannesburg bankrot terwyl tesourie dreig om R8 miljard in fondse te sny
Die DA se burgemeersterkandidaat vir Johannesburg, Helen Zille, het ’n uitgelekde brief van die minister van finansies, Enoch Godongwana, bekend…
-
Appèlle stuit nie Wynland-lughawe se 2028-droom
Ondanks vyf hangende appèlle teen die omgewingsmagtiging bly die ontwikkelaars van die Kaapse Wynland-lughawe optimisties dat die lughawe teen 2028…
-
Outa eis minister se verwydering oor NSFAS-ineenstorting
Die Organisasie teen Belastingmisbruik (Outa) het ’n beroep gedoen op die verwydering van die minister van hoër onderwys, Buti Manamela,…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie










