Nuus

Die jongste plaaslike en internasionale nuus.

Brekende Nuus

  • Die registrasienaweek vir die munisipale verkiesing is oorskadu deur die moord op minstens twee verteenwoordigers van politieke partye in afsonderlike voorvalle, ’n wyksraadslid in Zwide, Gqeberha, is doodgeskiet en volg op die moord van DA-aktivis Sinovuyo Dyokwe

  • Bolivia se president, Rodrigo Paz, het ’n noodtoestand afgekondig en soldate en stootskrapers ontplooi om padblokkades en proteste teen die regering af te breek en mense weg te jaag wat die land lamgelê het

  • Wêreldbeker-sokkertoernooi: Nederland klop Swede 5-1, Duitsland wen Ivoorkus 2-1 en Ecuador speel 0-0 gelykop teen Curaçao en Tunisië val 4-0 vas teen Japan

  • Die splinternuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie