-
Madlanga-kommissie: Dwelmroof en geheime getuies
Hierdie week se sittings vir die Madlanga-kommissie oor staatskaping, is aanvanklik oorheers deur die geheimsinnige “Getuie G”, ’n senior beampte…
-
Op kibboets: ‘Jy kan nie skreeu nie, jy moet stil wees’
Terwyl hulle vir Hamas weggekruip het, het Neta Portal (26) en haar vriend, Santi (28), gehoor hoe hul bure en…
-
Só lyk die wedloop om vir hantavirus op ’n passasierskip te toets
Dit was die begin van ’n langnaweek in Suid-Afrika op ’n Vrydag toe Lucille Blumberg ’n e-pos van ’n mede-spesialis…
-
Gasa: Medici besluit wie leef en wie sterf
Toe Israel sy volskaalse aanslag op Gasa van stapel stuur, was hospitale so vol dr. Khaled Haddad (skuilnaam) en sy…
-
Skokbrief: Johannesburg bankrot terwyl tesourie dreig om R8 miljard in fondse te sny
Die DA se burgemeersterkandidaat vir Johannesburg, Helen Zille, het ’n uitgelekde brief van die minister van finansies, Enoch Godongwana, bekend…
-
Appèlle stuit nie Wynland-lughawe se 2028-droom
Ondanks vyf hangende appèlle teen die omgewingsmagtiging bly die ontwikkelaars van die Kaapse Wynland-lughawe optimisties dat die lughawe teen 2028…
-
Outa eis minister se verwydering oor NSFAS-ineenstorting
Die Organisasie teen Belastingmisbruik (Outa) het ’n beroep gedoen op die verwydering van die minister van hoër onderwys, Buti Manamela,…
-
Woeste weer regoor SA: Stuur jou weer-foto’s vir Die Papier
Loer jy op sosiale media, is dit duidelik dat die weer hierdie week snerpende koue, sneeu én harde reën wat…
-
RNE se KI-blaps: ‘Malatsi het ook skuld’
Solly Malatsi, die minister van kommunikasie en digitale tegnologie, dra die skuld vir die regering se konsepbeleid oor kunsmatige intelligensie…
-
Wellington-rugbyspeler aan hof: ‘Dit was nie ons eerste keer saam’
Waarskuwing: Hierdie artikel bevat inligting wat sensitiewe lesers kan onstel. ’n 23-jarige talentvolle rugbyspeler verbonde aan ’n plaaslike klub in…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie










