-
Midde-Ooste-Oorlog se einde positief vir landbou
Die opening van die Straat van Hormoes sal landbou se insetkoste verlig en landbou-uitvoere ondersteun, sê Wandile Sihlobo, landbou-ekonoom by…
-
SA landbousektor behaal hoogste handelsoorskot nóg
Suid-Afrikaanse landbou-uitvoere na Amerika het met sowat 40% afgeneem in die eerste kwartaal vanjaar, maar die landbousektor het die hoogste…
-
1ste rentekoersverhoging in 3 jaar weens inflasiedruk wat toeneem
Die Suid-Afrikaanse Reserwebank het die repokoers met 25 basispunte verhoog na 7%, wat die prima uitleenkoers na 10,5% opstoot in…
-
Mense wat werklik ryk is, lyk nie altyd so ryk nie
Skuld is een van die grootste oorsake wat verhinder dat mense se begrotings klop en dat hul beursies vol word.…
-
Repokoers kan nog een keer onveranderd bly
Die onlangse groot nuus in die ekonomiese wêreld is dat die inflasiekoers in April van 3,2% tot 4% gestyg het.…
-
Wêreldbyedag: ‘Bewusmaking oor bestuiwers is ’n noodsaaklikheid’
Elke jaar word Wêreldbyedag op 20 Mei en Wêreldbiodiversiteitsdag op 22 Mei gevier. Hier volg ’n verkorte skryfstuk van prof.…
-
Die debat oor ’n huis huur teenoor koop
Finansiële berekeninge om die beste opsie te vind tussen die koop of huur van ’n huis lewer uiteenlopende resultate. Sulke…
-
Begrotingsbom laat bars my beursie, beleggings
’n Begrotingsbom laat bars my beursie en my beleggings aan flarde, terwyl ek fokus om dit op papier te laat…
-
Onvoorsiene uitgawes, inflasie en prysskokke
Ons kan nie die toekoms sien nie, maar dié wat sê hulle kan, is leuenaars. Die goeie vraag is dus…
-
Die twee kolomme van jou begroting: In en uit
Die moeilikste ding om enigiets van die grond af te kry, veral as jy dit nog nooit voorheen gedoen het…
Brekende Nuus
-
#MadlangaKommissie Andrea Johnson kon nie verduidelik waarom bewerings dat Bheki Cele voordeel uit polisie se geheime fonds getrek het, nie ondersoek is nie
-
Roberto Mancini aangewys as Italië se hoofafrigter van dié land se sokkerspan
-
Reginald Demana, uitvoerende hoof van Sanral, ontken bewerings wat hom verbind met toekenning van tenders van miljarde rand, insluitend kontrak van meer as R9 miljard
-
EU se KI-wet nou van krag dat diepvervalsings en KI-gegenereerde inhoud duidelik gemerk moet word, maar kenners maan dat tegniese tekortkominge en gebrek aan gemeenskaplike standaarde toepassing van wet kan ondermyn
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie










