-
Só lyk die VRK se Elite-15-span . . . én dit is propvol Suid-Afrikaners
Suid-Afrikaanse rugby het dié seisoen behoorlik hul stempel op die Verenigde Rugbykampioenskap afgedruk, met ’n indrukwekkende agt spelers van plaaslike…
-
SA se Evan Roos, Quan Horn en Chris Smith deel van VRK-pryswenners
Die Stormers se agtsteman, Evan Roos, is aangewys as die voorste driedrukker van die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK) se 2025/26-seisoen ná…
-
Oud-doelwagter van Pirates vaar uit teen Safa oor visum-debakel
Innocent Mayoyo, voormalige doelwagter van Orlando Pirates, is behoorlik warm onder die kraag ná die visum-debakel in ’n verleentheid vir…
-
Stormers se Jurie Matthee slaggereed om wéér Leinster se baas te wees
Die Stormers-losskakel Jurie Matthee sal soos in die openingswedstryd van die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK) Saterdag teen Leinster speel. Matthee sal…
-
Affies se rugbyhoof sluit by Sharks aan om toekomstige sterre te ontwikkel
Die Sharks het nóg ’n belangrike aanstelling gemaak as deel van hul omvattende transformasie agter die skerms deur Affies se…
-
Minister eis aanspreeklikheid ná visum-drama Bafana Bafana se Wêreldbeker-reis vertraag
Gayton McKenzie, minister van sport, kuns en kultuur, het Sondag sy woede behoorlik uitgespreek ná ’n chaotiese visumfout wat Suid-Afrika…
-
Nagmerrie vir Sacha FM wat minstens 3 maande saam met SA die Springbokwedstryde moet kyk
Die enkelbesering wat Sacha Feinberg-Mngomezulu opgedoen het in die Stormers se 44-21 oorwinning oor Cardiff in ’n Verenigde Rugbykampioenskap-kwarteindstryd Saterdag,…
-
Dramatiese einde in Spanje! Blitsbokke verloor teen Australië in eindstryd
Die Blitsbokke se droomlopies in eindstryde is verby nadat hulle met 26-19 teen Australië verloor het in die Valladolid-sewestoernooi. Australië…
-
Lions teen Leinster: Dís Die Papier se speler van die wedstryd
Ons SA speler van die wedstryd is Jacques Nienaber. Hoewel hy beslis ’n Suid-Afrikaner is, was hy nie tegnies op…
-
Sewes: Bobaas Blitsbokke klop Argentinië, speel teen Australië in eindstryd
Dit was naelbyt, soos meeste Sewes-uitklopwedstryde is. Maar die Blitsbokke het Argentinië in Spanje 19-7 geklop en sal later vanmiddag…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie










