dink
-
Die WAT se woord van die week
rubberlyfs.nw., rubberlywe. Buitengewoon slap, soepel lyf waarmee kontorsies uitgevoer kan word: Hy (die danser) is ritmies, en sy rubberlyf ken…
-
KYK: Die nuwe episode van Die Papier Praat is hier
Welkom by die dertiende uitsending van Die Papier Praat – jou weeklikse oorsig van die belangrikste nuus in Afrikaans. Teken in vir nuwe…
-
Die WAT se woord van die week
puntemasjien s.nw., puntemasjiene. Iem. wat as deelnemer aan ’n kompetisie, spel, wedstryd, of dergelike op ’n gereelde grondslag ’n groot…
-
Wenbrief van die week: Gee SA ’n regverdige kans om te werk vir almal
Dis Saterdag, ’n Springbok-rugbyliedjie speel: “Hulle weet nie wat ons weet nie.” Die woorde beskryf die Suid-Afrikaner-eienskappe: dapperheid, deursettingsvermoë, trots…
-
Oogpunt: Rugbyles vir opposisiepolitici
Terwyl die land nou vasgenael sit oor die All Blacks se Greatest Rivalry-toer, kan Suid-Afrikaanse politici dalk ’n les of wat…
-
Inkvlieg: Suzi, kom tog terug uit aftrede . . . ons het vrae
Nee, nie sodat kelnerin Suzi wéér die All Blacks kom bedien voor ’n Ellispark-toets nie. Dit is om teenstrydighede op…
-
Uitgebrand of doodmoeg?
Die woord uitgebrand word eintlik te maklik gebruik, sê kenners. Om doodmoeg te wees kan dalk dui op ander faktore…
-
Die nuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar
Sacha Feinberg-Mngomezulu en Manie Libbok is deur breier Rassie Erasmus ingesluit by die Bok-span wat die All Blacks in die…
-
KYK: Die nuwe episode van Die Papier Praat is hier
Welkom by die twaalfde uitsending van Die Papier Praat – jou weeklikse oorsig van die belangrikste nuus in Afrikaans. Teken in vir nuwe…
-
Kaapstad lyk maar nes Pretoria
Gebore in Pretoria, is ek van kleins af deur my vader die volgende geleer: Ek is nie provinsialisties nie, ek…
Brekende Nuus
-
Die polisie het tydens ’n operasie op die N1 naby Beaufort-Wes in die Wes-Kaap beslag gelê op 57 000 Mandrax-tablette en 5 kg kokaïen met ’n geskatte waarde van R5,85 miljoen, ná ’n voertuig op die snelweg voorgekeer en deursoek is
-
Gemiddelde dieselpryse in die VSA het vir die 1ste keer bo $6 per gelling gestyg, het die motoristevereniging AAA gesê
-
Die splinternuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar
-
Die splinternuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos








