Nuus
-
Die nuwe uitgawe van Die Papier is hier: Als oor CR se Phala Phala-drama tot ernstige stormskade
Die nuwe uitgawe van Die Papier, wat vandag op die rakke is, bied vir jou al die jongste nuus, insig…
-
Dís die hoogtepunte van pres. Ramaphosa se antwoorde in die Nasionale Vergadering
Speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, het aanvanklik haar hande vol gehad met verskeie LP’s van verskillende partye wat…
-
Ramaphosa dank minister van maatskaplike ontwikkeling, Sisisi Tolashe, af
Pres. Cyril Ramaphosa het die minister van maatskaplike ontwikkeling, Sisisi Tolashe, met onmiddellike effek uit haar pos verwyder te midde…
-
City Power kan nou sy kragkar laai
Ná City Power se bekendstelling van sy eerste elektriese voertuig (EV)-laaistasie, bly energiekenners versigtig optimisties oor die lewensvatbaarheid daarvan. Hoewel…
-
KYK: Pres. Ramaphosa beantwoord vrae in die Nasionale Vergadering
Die president sal mondelinge antwoorde verskaf op ses vrae oor kwessies wat verband hou met nasionale-, Afrika- en wêreldsake wat…
-
Hooggeregshof baan weg vir Zuma se wapenkorrupsieverhoor om voort te gaan
Jacob Zuma se jarelange wapenkorrupsieverhoor sal kan voortgaan nadat die hooggeregshof in Pietermaritzburg ’n poging om verdere uitstel te kry…
-
Ghana gaan 300 burgers uit Suid-Afrika ontruim te midde van betogings teen immigrante
Kort nadat Nigerië aangekondig het dat hy sy burgers uit Suid-Afrika gaan ontruim, het Ghana dieselfde pad gevolg met planne…
-
3 liggame in Breedevallei gevind terwyl vloede Wynlande verwoes
Drie liggame is Dinsdag, 12 Mei, uit geboue wat oorstroom het, op ’n plaas wat langs die Ou N1-pad tussen…
-
1ste hofsaak van ‘olifante’ teen staat binnekort in die Pta.-hooggeregshof aangehoor
’n Geskiedkundige toetssaak begin op 19 Mei in die hooggeregshof in Pretoria wanneer twee omgewingsorganisasies en ’n Khoisan-leier ’n aansoek…
-
Meer as 83 000 mense geraak deur oorstromings in die Kaap
Humanitêre noodoperasies is regoor Kaapstad aan die gang ná ernstige oorstromings en stormskade, met voltooide assesserings wat bevestig dat 83…
Brekende Nuus
-
Die dodetal ná ’n botsing tussen ’n seilboot en ’n groot passasierskatamaran met meer as 100 mense aan boord in Kroasië het tot 4 gestyg
-
5 mense is oorlede in ’n padongeluk in Peddie, Oos-Kaap, toe ’n bus en ’n bakkie gebots het, met ’n sesde persoon wat ernstig beseer is
-
Volker Türk, hoof van menseregte by die VN, het ’n ‘skerp toename’ in die gebruik van hommeltuigaanvalle in die konflikgeteisterde Soedan veroordeel, met meer as 1 000 burgerlikes wat in die 1ste 5 maande van die jaar in sulke aanvalle dood is
-
’n Bus het in ’n kloof in die noorde van Ethiopië afgestort, wat minstens 28 mense se lewe geëis het en ‘baie ander’ beseer het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie









